Skole bestee ongeveer 10% van die maandelikse begroting aan munisipale dienste.
Laat jou studiedrome waar word
Studente wat op die nauurse afstandsmodel by Akademia studeer, het ʼn keuse om vir klasbywoning by ʼn nabygeleë studiesentrum aan te sluit, of om bloot via e-leer vanaf enige plek in die wêreld te studeer.
Ikeys se aanlyn skool ʼn eerste in die land
Die Universiteit van Kaapstad is die eerste universiteit op die Afrika-vasteland wat na die sekondêre skoolmark uitgebrei het deur ‘n innoverende aanlynleermodel.
Borsvoeding: Ondersteun ma’s só
Wêreldborsvoedingsweek word jaarliks in die eerste week in Augustus gevier.
Kinders word skermslim met gratis boeke
“Onderwysers het te kampe met die uitdagende invloed van sosiale media, aanlyn speletjies, die selfie-gedrewe kultuur van leerders en die impak wat dit op die generasie se skoolwerk het.”
Tuisonderrig: Pestalozzi Trust bied gemoedsrus
Die Trust is gestig om die regte en vryhede van hul lidgesinne te beskerm, sodat lede hul kinders volgens die gesin se eie godsdienstige en/of filosofiese en opvoedkundige oortuigings en kulturele tradisies kan opvoed.
Luister: Skole en gemeenskappe moet hande vat
Die gemeenskap waarin ʼn skool gevestig is, moet in vennootskap met daardie skool staan. Sonder hierdie vennootskap sal jy sien hoe skole tydens vakansies beskadig word, asook hoe skole se infrastruktuur verval en skole se deure uiteindelik gesluit word.
Solidariteit Jeug sit hand by met vakkeuses
Wanneer dit by vakkeuses kom, sit heelparty leerders (én dalk ʼn paar ouers ook) met hul hande in die hare.
Akademia hou nasionale veldtog om studentelewe uit te bou
Watter herinneringe uit jou universiteitsjare koester jy? Watter gebeurtenisse het jou lewe verander? Watter gesonde tradisies het van jou ʼn beter mens gemaak? Jou storie dra by tot Akademia se groeiende studentekultuur.
Akademia stel eenstopplek vir loopbaanadvies bekend
Onsekerheid oor die keuse van ʼn studierigting, loopbaanmoontlikhede en beroepskeuses is ʼn realiteit vir talle skoliere, studente en werkendes.
Moenie wonder nie – Wolkskool!
Dit is nou die ideale tyd om nuwe leerdoelwitte te stel. Ouers moenie wag tot aan die einde van die jaar om hul kinders te help om hul akademiese prestasie te verbeter nie.
Watter bril dra jou kind?
Wanneer die staat toegelaat word om op outoritêre wyse die kurrikulum se inhoud en standaarde te bepaal, word gelowige ouers en die Christelike gemeenskap die reg ontsê om hul verantwoordelikheid teenoor God ten opsigte van die onderrig van hul kinders na te kom.
Nukleus Onderwys skep geleenthede vir jou kind in Afrikaans
Dit is die Nukleus-span se strewe om elke kind te sien groei tot sy of haar volle potensiaal.
Toekenning vereer onmiskenbare rol van onderwysers
Vanjaar kan laerskool-, hoërskool- én kleuterskoolonderwysers vir die Solidariteit-onderwysernetwerk se Onderwyser van die Jaar-toekenning genomineer word.
Mites oor aanlyn skool
“Dit is nie ʼn geval van aanlyn teenoor tradisionele skool nie, eerder wie relevante, gehalte onderrig en leer kan bied wat die beste vir jou gesin werk.”
Só ‘programmeer’ gewilde Tippie-leesreeks kinders vir sukses
Splinternuwe Tippie-leesreekse is eersdaags op die rak om kinders se veeltaligheid en wiskunde-vaardighede nóg verder uit te brei.
Luister: Hoe lyk ’n Christelike skool?
Dr. Wikus Buys, uitvoerende direkteur van Begrond Instituut, vertel ons in hierdie episode oor die profetiese deel van onderwys, die aard van ’n Christelike skool en die rol van die gemeenskap in onderwys.
Perke en preke nie oplossing vir uitdagende tiener-vriendskappe
Kenners meen die antwoord is nie noodwendig so voor die hand liggend nie.
Omstrede beperkings op videospeletjies geld binnekort
ʼn Aantal omstrede aanpassings in die klassifisering van videospeletjies sluit in dat ouers nou by jong kinders moet sit terwyl hulle dié speletjies speel.
Bokkieweek gooi, dribbel en skop in Kroonstad af
“Daar sal in totaal 743 wedstryde wees.”