“Lighthouse is die enigste kinderbeskerming-app wat hierdie soort beeldmateriaal en video’s kan identifiseer en keer dat dit enigsins op die skerm verskyn.”
Vrolike kinderboek uitgegee om fonds te versterk
“Vrolike Vaaltyn en sy verhale” is ʼn vrolike boekie, geskryf deur Sandra Krogh, vol prettige illustrasies vir voor- of selflees. Die Helpende Hand Bemagtig-ʼn-Kind-fonds baat by die uitgee van dié boekie. Gaan lees meer en stel vas hoe jy dié boekie kan aankoop.
Luister: Die toekoms van die grondslagfase
In hierdie episode gesels die span aanbieders van die Podvoeding-reeks oor die toekoms van die grondslagfase met ʼn meesteronderwyseres en skoolhoof, Marietjie Havenga.
Luister: Onderwysers dink my kind het AGHS, wat nou?
Dit gebeur alte dikwels dat opvoedkundiges besef dat een van die leerders op die skoolbanke voor hulle moontlik aandaggebrek hiperaktiwiteitsindroom, oftewel AGHS, het.
Akademia woeker met nuwe avonture
Akademia spog nou met ʼn splinternuwe fakulteit, talle kortkursusse vir werkendes én kosbare gedenkboek.
Winklespruit-kerkkamp ‘keer kinders se lewens om’
“Die kamp het vir hulle die geleentheid gebied om die dinge waarmee hulle lankal worstel, dit wat op hulle harte druk, te deel en te hanteer.”
Help, my kind skop teen sy AGHS-medikasie
Ouers met kinders wat aan aandaggebrek hiperaktiwiteitsindroom, oftewel AGHS, ly, kom dikwels voor ’n kruispad te staan wanneer die einste kind of tiener daarteen begin skop om hul AGHS-medikasie te neem.
Help my! Benodig ons kinders nie stimulasie nie?
Ek moet haar herinner aan haar eie woorde: “Ons kinders moet speel. Hulle moet op gras speel”.
Los die wekker, dié skool begin eers later
Die benadering erken dat elke leerder verskil en gee hulle inspraak in hul eie onderwysreis en die kans om hulself op ander gebiede ook uit te leef.
Gehalte- tweedehandse klere antwoord vir groeiende spruite
Jolly Monsters bied gehalte-, moderne klere van tophandelsmerke vir kinders van geboorte tot die ouderdom van tien jaar.
Video: Selfontdekking, taalrykheid dié kleuterskool se suksesresep
Dié voorskool se kleiner klasgroepe, wat in Engels én Afrikaans aangebied word, sorg dat kinders baie individuele aandag in hul moedertaal geniet.
Eksamenvoorbereiding: Doeltreffende studiemetode in drie maklike stappe
Hier is ʼn paar wenke om jou te help leer.
Raak betrokke by jou peuter se sosiale ontwikkeling
“Emosionele begrip word só gevestig en help kinders om hul eie emosies te leer ken, oor gevoelens te praat en om dit met ander te deel.”
Kies die pas waarteen jy leer met Impaq
Geen twee leerders is dieselfde nie. Impaq bied buigsame opsies aan ouers en leerders wanneer dit kom by die voltooiing van graad R – 12.
Jong stadsboere geniet ʼn Bosveld-veldskool
‘n Groep stadsjapies het meegemaak aan ʼn hoogtepunt op hulle jaarkalender, naamlik die Jong Stadsboer Veldskool.
Lees-app bied samesyn aan storietyd
Met dié app kan die kroos saam met ouma en oupa storietyd geniet, al is daar honderde kilometer tussen hulle.
Uitspattigheid hoef nie matriekafskeid-maatstaf te wees
“Die gehalte van hierdie samesyn behoort nie bepaal te word deur hakskoene of grimering nie, maar eerder om lekker vir oulaas met jou skoolmaats te kan kuier.”
Luister: Aikôna studente, los die AGHS-medikasie
Studente en skoliere gebruik dikwels hulpmiddels, soos AGHS-medikasie, wanneer hulle vir toetse leer en take doen.
Luister: Fletcher is bang
Kom lees en luister saam: Lallie en Christiaan sien uit na ‘n vakansie wat voorlê, maar arme Fletcher is bang hulle besluit om nie terug te kom nie of sê nou net hulle verdwaal! Gaan vind gerus uit hoe Lallie en Christiaan vir Fletcher gerusstel om nie bang te wees nie.
Luister: Nuwe hoogtes met ou beginsels
Hoe het die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum se onderrig- en leermodel ontstaan, wat is die uitdagings ten opsigte van nuwe konsepte, wat behels die nuwe rol van die onderwyser, waar kom kringonderrig vandaan en watter rol speel Christelike waardes in ʼn toenemend veranderende wêreld?