Die voorlopige ondersoek het onthul die vuurwapen is 24 jaar gelede in 1997 in Gelvandale as gesteel aangemeld.
Vermeende Manenberg-katslagter aangekeer
ʼn Beloning van R20 000 word aangebied vir enigiemand wat inligting kan gee wat kan lei tot die suksesvolle vervolging van die oortreder(s).
28 vas oor oproer in Middelburg
Verskeie voertuie, insluitend ʼn vragmotor, ʼn bus en ʼn minibus is aan die brand gesteek.
SAID sal agterstallige R15 miljoen van maatskappy invorder
“Die belasting is verskuldig aan die fiskus en nie vir die persoonlike of sakevoordeel van die maatskappy of sy direkteure nie.”
Groblersdal: Nóg moordverdagtes kruip dalk weg
Die video wys hoe Simone Papapavlou “heel verdag” by ʼn swart man in ʼn restaurant in Middelburg sit en iets bespreek. Sy het haar gesig agter haar hand weggesteek.
Onafhanklike paneel sal ontsouting vir Wes-Kaap ondersoek
Stad Kaapstad stuur ʼn ambisieuse program van stapel om beskikbare kapasiteit met ʼn bykomende 300 miljoen liter water per dag te verhoog uit alternatiewe bronne soos ontsouting en die hergebruik van water.
Man in hof oor 80-jarige vrou se moord
Dit is byna ʼn jaar ná die 80-jarige Jackie Grobler op ʼn gewelddadige wyse in Polokwane vermoor is.
Twee vas toe barmhartige samaritaan vrou help
ʼn Vrou wat ʼn vuurwapen in Theunissen in die Vrystaat wou koop en toe beroof is, is deur ʼn barmhartige samaritaan bygestaan.
Witrenosterbulle in Steynsrus gestroop
Volgens die boer is drie witrenosterbulle geskiet.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Vrydagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Geld moet terugbetaal word ná korrupsie by tronk
Die voormalige adjunkdirekteur van die gevangenis en drie maatskappye is opdrag gegee om die geld terug te betaal ná hulle skuldig bevind is op aanklag van korrupsie.
Zimbabwiër aangekla van moord ná kinderbruid sterf
Die polisie is onder druk geplaas om op te tree met meer as 92 000 mense wat ʼn petisie onderteken het.
Skietery buite KVBA-kantoor ondersoek
Een man is dood en drie ernstig beseer toe skote Donderdagmiddag in Rustenburg op hulle gevuur is.
Cele se kop geëis oor misdaadstatistieke
“Dit is tyd dat minister Cele aanspreeklikheid neem vir sy versuim om Suid-Afrikaners veilig te hou en te bedank.”
Verkeersknoop ná botsing op N3
Brandstof het uit een van die vragmotors begin lek en dit het oor die snelweg gespoel.
Historiese wynplaas op veiling
Daar is ook groot belangstelling onder sosialemedia-gebruikers. Die fotogalery op die veilingsadvertensie is al meer as 500 000 keer gekyk.
Vier in klapmusse oorval egpaar op plaas
Dit is die tweede plaasaanval wat die afgelope week in die Hankey-gebied aangemeld is.
Misdaad in SA bereik nuwe hoogte
Bykans 6 000 mense is tussen 1 April en 30 Junie in die land vermoor.
Video: ‘Besope’ weermaglid nou soek
Die weermag het bevestig dat die man in die video een van sy lede is en sedert verlede maand sonder verlof afwesig is.
Staat gereed vir JB Marks-korrupsietrio
Die staat meen hy het ʼn sterk saak teen die voormalige burgemeester van die JB Marks-munisipaliteit.