Hulle het dit ook bekend gemaak dat Heard tydens hul verhouding altyd met grimering in haar handsak rondgeloop het om die bloukolle wat Depp na bewering veroorsaak het, te verbloem.
Fliekvlooi Floris se resensie: ‘Gaia’
“Gaia” is op vanjaar se Silwerskermfees as die beste vollengte rolprent aangewys. Kyk hier na Floris Groenewald se resensie van dié Afrikaanse ekologiese gruwelfantasie.
Jong rolprentmakers baat by kortfliekprojek
“Daar is mentors wat raad gee en jou deur die skryfproses lei. Ek het ervaar hoe dit my gevorm het om ʼn produk te lewer waarop ek trots kan wees.”
Video: ‘De Kleine Griet’ span sy seile by spoggerige première
Dié splinternuwe Afrikaanse komediereeks speel op ʼn VOC-skip af en kan nou gratis op AfriForumTV gestroom word.
Luister: Grapjas-duo terug met ‘Mr. Bones 3’
“Mr. Bones 3: Son of Bones” is op 14 April landwyd in fliekteaters te sien.
Leon van Nierop se resensie: Ambulance
Dit kom uit die stal van die aksie-veslaafde Michael Bay wat net jaagtogte en motors wat verongeluk verfilm vir die blote pret daarvan.
Werklose van Victoria-Wes benoem as beste akteur
Vir Christopher Hadebe, ʼn inwoner van Victoria-Wes en werklose pa van drie, het die uitdrukking oor verborge talent nuwe betekenis gekry toe hy meer as vyf jaar gelede ʼn rol in ʼn fliek aangebied is.
Chris Rock, akademie reageer ná Oscars-klap
Hy het ook bewerings dat hy en Smith ná afloop van die toekenningsgeleentheid die lug gesuiwer het, ontken.
Jada verbreek stilte oor Oscars-petalje
Rock en sy woordvoerders het egter nog nie ʼn woord gerep oor die voorval nie.
Luister: ‘Vlugtig’ herskep Rooikappie-verhaal
Kykers wat daarvan hou om verras of uitgedaag te word, sal by “Vlugtig” aanklank vind.
Kortflieks gesoek vir Silwerskermfees 2023
Kortflieks wat by die 10de kykNET Silwerskermfees gewys het, is nou op DStv Catchup te sien.
Will Smith sê jammer oor Oscars-klap
“’n Grap oor Jada se mediese toestand was net te veel vir my en ek het emosioneel gereageer.”
Video: Só sê Silwerskerm-wenners
Maroela Media het Saterdagaand by die toekenningsgeleentheid van kykNET se 10de Silwerskermfees op die blou tapyt met van die wenners gesels.
Foto’s: Modes, geskiedkundige oomblikke maak opslae by Oscars
Dit was ʼn aand vol verrassings en geskiedkundige oomblikke.
Oscars: Die klap wat die wêreld aan die gons het
Smith het die komediant ʼn harde klap deur die gesig gegee en weggestap.
En die Oscar gaan aan…
Dié wetenskapfiksie-rolprent het Oscars in ses kategorieë opgeraap.
Foto’s: Dié flieks wen Silwerskerm-pryse
Die wenners van kykNET se 10de Silwerskermfees is Saterdag by ʼn glansgeleentheid in Kampsbaai bekend gemaak.
Dié flieks is vir Silwerskerm-pryse benoem
Die toekennings word Saterdag (26 Maart) tydens ʼn spoggeleentheid by The Bay Hotel in Kampsbaai uitgedeel.
Fliekvlooi Floris se fliekresensie: ‘Vlugtig’
Floris Groenewald, Maroela Media se eie fliekkenner, het na die nuwe rolprent ‘Vlugtig’ gekyk.
Foto’s: Só kuier bekendes saam by Silwerskermfees
“Hierdie fees hou die Afrikaanse rolprentbedryf in verskeie opsigte lewendig.”