“Ek sal sit en kitaar speel, en dan sal die melodie in my kop begin draai. Sonder moeite, sonder baklei, sonder spasie.”
Sosialemediafoendi Katinka maak nou ook musiek
“Ek wou met die konsep van die video so ‘Katinka’ moontlik wees. Die grimering, die klere, die dans – dit is 100% ek.”
Musiekvideo: Nederlandse akteur maak video vir Laurika se ‘Stille Waters’
“Dit is die liedjie wat waarskynlik die meeste van al my liedjies gestroom of afgelaai word.”
Ontmoet ‘Mooi Jan’, die nuwe lid van Jan Jan Jan
“Ek wou [as kind] net boeremusiek speel, ek wou nie enigiets weet van enigiets anders nie. Dit was boeremusiek of niks.”
Beyoncé, Taylor Swift neem voortou met Grammy-benoemings
Dié toekenningsgeleentheid word op 31 Januarie 2021 in die Staples-sentrum in Los Angeles aangebied.
ADAM is terug op die Top-20
Ondanks ’n moeilike jaar in die musiekbedryf en die Covid-19-pandemie wat kunstenaars gepootjie het, is dié groep terug en spog ook met ’n nuwe lid.
Luister: Coenie de Villiers gesels oor ‘Karoo Suite’ en inryteater-inisiatief
Gehore wat nog nie Coenie de Villiers en Deon Meyer se ‘Karoo Suite’ gesien het nie, kan hier na ʼn voorsmakie luister.
Foto’s: Sterre glinster by American Music Awards
Internasionale musieksterre het Sondagaand by die Microsoft-teater in Los Angeles, Kalifornië, byeengekom vir die toekenningsgeleentheid van die American Music Awards.
Musiekster om dop te hou: Gerduan Kemp
“ʼn Mens vind dit soms moeilik om van die verlede te vergeet, maar ons wys hier dat dit met ʼn bietjie oortuiging deur die regte persoon wel moontlik is.”
Musiekvideo: Renaldo Alberts wys prettige kant met debuutvideo
Die musiekvideo vir die liedjie is vandag (Saterdag) vir die eerste keer op Maroela Media te sien.
Jannie du Toit se ‘Skemerkelkie vir Klein Saterdag’
Reeds jare lank skilder Jannie du Toit met woorde. Nou is dit moontlik om vir die volgende klompie weke elke Woensdag, of soos Woensdae ook bekend staan, klein Saterdae, ʼn minikonsert by te woon.
Afrikaans se grotes maak country-treffers hul eie
“Country-musiek is vir my soos Engelse boeremusiek. Dit lê my sommer baie na aan die hart,” vertel Ricus Nel.
Musiekvideo: Blinkruiter skryf ode aan Pretoria
“Die lirieke spruit ook uit my eie ervaring om só lank weg te wees uit Suid-Afrika en om nou weer Pretoria my huis te kan noem.”
Karlien slaan nuwe rigting in met klank
Sy het die liedjie vir haar man, Joe Breytenbach, geskryf saam met haar goeie vriendin, die bekroonde kunstenaar Karen Zoid.
Janie Bay, Danie Reënwolf sing saam op Top-20
Die twee musikante se paaie het aan die begin van die jaar by ’n geselligheid gekruis.
People’s Choice-toekennings in Kalifornië uitgedeel
Dié toekenningsgeleentheid vereer die room van die internasionale vermaaklikheidsbedryf en pop-kultuur.
‘Kuns en klank’: ʼn Aand van samesyn, topgehalte vermaak
Kuns- en musiekliefhebbers het Saterdagaand heerlik saam gekuier by Maroela Media se ‘Kuns en Klank’-produksie wat by die Atterbury-teater in Pretoria aangebied is.
Musiekster om dop te hou: Bianca Blanc
Haar Afrikaanse debuutenkelsnit, “Praat met my”, is deur die sanger Heinz Winckler geskryf.
Musiekvideo: Deon Dee lê rou emosies bloot met musiek
“Ek moes leer om myself emosioneel te kan uitdruk, en ek leer nog steeds. Die liedjie gaan juis dáároor.”
Afrikaans: Die klankbaan van Anna Davel se lewe
“ʼn Mens sit met ʼn leeftyd van grootword- en mens word- herinneringe en nostalgie, en alles het Afrikaans as ʼn klankbaan gehad.”