Die Makana-munisipaliteit (Makhanda [voorheen Grahamstad]) in die Oos-Kaap het gesê hy wil die noodlenigingsgroep, die Gift of the Givers, vergoed vir waterhulp wat hulle in die gebied gelewer het.
Lees meerAlles vir Woensdag 22 Mei 2019
Man glo met 20 renosterhorings by lughawe betrap
ʼn 38-jarige man sal na verwagting Donderdag in die landdroshof in Kempton Park verskyn op aanklag van die onwettige besit van renosterhorings.
Bendegeweld duur voort in PE; tiener geskiet
ʼn 15-jarige meisie het Woensdag ter nouernood aan die dood ontkom toe sy skrams teen die kop getref is tydens nóg ʼn skietery in die noordelike dele van Port Elizabeth.
Nóg ʼn doodloopstraat vir Henri van Breda
Henri van Breda, wat skuldig bevind is dat hy sy pa, ma en broer met ʼn byl vermoor het, se aansoek is in die hoogste hof van appèl afgekeur.
Bloem-joernalis dood aangetref
Die oorledene was ʼn verslaggewer by ʼn plaaslike koerant in Bloemfontein.
Ramaphosa onderneem om hele SA te dien – nie net ANC nie
Pres. Cyril Ramaphosa het in sy eerste toespraak Woensdagmiddag ná hy onbestrede as president deur die Nasionale Vergadering verkies is, beloof om ‘n president namens alle Suid-Afrikaners te wees – nie net namens die ANC nie.
Busongeluk: Name van slagoffers bekend
Ses van die agt persone wat Maandag in Welkom in die Vrystaat in ʼn busongeluk gesterf het, se name is bekend gemaak. Twee van die slagoffers moet nog positief uitgeken word.
Ramaphosa onbestrede tot president verkies
Cyril Ramaphosa is Woensdagmiddag onbestrede tot president van die republiek herkies toe geen kandidaat teen hom gestel is in die Nasionale Vergadering nie.
ToekomsVenster: Jesus word gevange geneem
Leef jy met onderskeiding?
‘Nog te veel probleme met aansoekplatform vir Gauteng-skole’
Hoewel die Gautengse onderwysdepartement van die probleme met die aanlyn registrasiestelsel hanteer het, lewer die stelsel in geheel nie die beloofde of gewenste resultate nie.
Thandi Modise nuwe speaker van Nasionale Vergadering
Ná ʼn ellelange kies- en telproses van bykans twee uur is Thandi Modise van die ANC vanmiddag tot nuwe speaker van die Nasionale Vergadering verkies as opvolger vir die vorige speaker, Baleka Mbete.
Geliefde onderwyseres by huis vermoor
“Mamma het nie verdien om so dood te gaan nie.”
Ouers het naamsverandering van Pta-skool versoek
“As skool en gemeenskap is ons gelukkig met die naamsverandering. Rietondale was die naam wat ouers voorgestel het tydens ʼn algemene jaarvergadering en ons is tevrede dat die onderwysdepartement die voorstel goedgekeur het.”
Hiér is land se nuwe premiers
Die verskillende provinsies se nuwe premiers is Woensdag tydens die eerste sittings van die provinsies se onderskeie wetgewers verkies.
Wenkbroue lig oor KZN se nuwe adjunkspeaker
Die opposisie meen Ndobe se onlangse botsing met die gereg is genoeg rede dat die ANC hom nié vir die posisie moes benoem nie.
Suid-Afrika se onbesonge helde
“Die Oorplantingspele sorg dat mense weer vreugde vind in sport en samesyn.”
Man wéér in hospitaal ná amputasie
“Hy is ʼn moedige vegter, maar hierdie ding kry hom onder.”
Packham se dogter sê pa is ‘goedhartige man’
Meyer het by die hof gesmeek om haar pa nie “vir ewig” agter tralies te sit nie, omdat sy wil hê hy moet daar wees wanneer sy en haar 26-jarige suster, Nicola, eendag kinders kry.
Soektog vir SA se beste boerewors begin weer
Die beoordelingspaneel sal eerstens seker maak al die inskrywings strook met Suid-Afrika se wet oor wat as tradisionele boerewors geklassifiseer kan word.
Skool-aanranding: Seun het ‘veelvuldige beserings’ gehad
Odirile, ʼn graad 5-leerder, is op 13 Mei in die Koster-hospitaal opgeneem nadat ʼn 17-jarige graad 7-leerder by die Kgalagatsane Primary School hom glo aangerand het.