Outa sê die bevindings van dié besoek is net die oortjies van die seekoei wat betref sy ondersoek na die Nasionale Loterykommissie.
Lees meerAlles vir Maandag 4 November 2019
34 000 leerders in Gauteng moet nog geplaas word
Chaos het ook Sondag by van die departement se streekkantore ontstaan.
Voetganger twee keer op dieselfde plek raakgery
Nadat die voetganger opgestaan het, het ʼn tweede voertuig hom getref.
Buurtwag vind voertuig vol plofstof ná plaasaanval
Die vermoede bestaan dat die plofstof moontlik tydens transito- of kitsbankrooftogte gebruik sou word.
Liggaam van vermiste man in Hennops: ‘Minstens het ons hom gevind’
Mc Master se suster het gesê hulle is groot dank verskuldig aan die soekspan, die duikers en polisielede betrokke. “Hulle was ongelooflik behulpsaam. Ons het daardeur ook ʼn mate van berusting gevind,” het sy gesê.
Woede ná man wat eenjarige raakry, ‘skotvry’ wegstap
“My vrou huil elke keer wat sy die kleuterskoolhoof in die buurt sien. Sy huil troosteloos.”
Waterkrisis in Vrystaat ‘ANC se skuld’
Die feit dat tot 48% van gesuiwerde water in die munisipaliteit weens swak infrastruktuurbestuur verlore gaan, is uiters kommerwekkend.
ToekomsVenster: Is jy ook ʼn klakous?
Begin by lof aan die Here en net nou is jy in ʼn ander gemoedstemming.
Prasa ‘op regte spoor’, sê minister
Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) is op die pad na herstel, maar het nog nie sy bestemming bereik nie, meen die minister van vervoer, Fikile…
Nóg 8 vas oor liggame in vragmotor
Die Britse polisie het Vrydag gesê al 39 slagoffers is Viëtnamese burgers.
Seun slaan werk los ná vermanings by skool
Joe staan nou bekend as The Doodle Boy en het alreeds sy eie webwerf en sosialemediablaaie.
Charl du Plessis gee vrye teuels aan kreatiwiteit in eerste solo-album
Charl du Plessis vier vanjaar sy 20ste jaar as professionele pianis en hoewel hy al verskeie albums die lig laat sien het, is dié album ʼn deurbraak vir hom.
Kosie Beukes: ‘Ek verruil musiek vir niks in die wêreld’
Kosie vertel dat dit sy grootste droom is om vir koningin Elizabeth sy konsertina te speel, maar dat hy dit nie op haar begrafnis wil doen nie, eerder voor dán.
Mej. SA Wêreld wil help ná seksuele aanranding
“Een uit elke drie vroue in Suid-Afrika het een of ander vorm van ʼn onwelkome seksuele ervaring gehad voor die ouderdom van 15 en ek is een van hulle.”
Matrieks sê chemie-vraestel ‘makliker’ as fisika
Vanoggend se chemie-vraestel was beter as dié van fisika verlede week, meen sommige matrieks.
Nie een Gautengse hospitaal voldoen aan veiligheidsvereistes
Nie een van dié hospitale sal deel kan vorm van die regering se beplande Nasionale Gesondheidsversekering nie.
Vrou gee haar oor week ná tref-en-trap
Die vrou (32) het haar vanoggend by die Manguang-polisiestasie oorgegee in verband met die voorval verlede Saterdag.
Die wêreld in foto’s – 4 November 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Liefde agter tralies: Verlief op ’n misdadiger
Tronkbruide (en daar is selfs bruidegomme) is nie van lotjie getik nie, hulle weet presies wat hulle doen.
Gerda hou SA se naam hoog in NY
Dit was nie net die Springbokke wat die naweek Suid-Afrika se naam hoog gehou het nie.