Daar sal wel volgende jaar meer wyke as in die 2016- munisipale verkiesing wees.
Lees meerAlles vir Donderdag 23 Januarie 2020
DBV-tak sluit weens gebrek aan gemeenskapsbetrokkenheid
In die huidige ekonomiese klimaat kon die NDBV nie meer die plaaslike tak dra nie.
Laudium-brand: honderde dakloos
Die brand het woonstelle en sakeondernemings verswelg.
Padsterftes neem af oor Kersseisoen
Die koste van al hierdie rampspoed word word egter steeds deur die staat geraam op R168 miljard.
‘Bid vir die boerdery’, vra Agri SA
“Die sektor ervaar tans verskeie uitdagings soos die droogte en politieke en beleidsonsekerhede.”
Swendelaar teiken glo ryk, wit vroue
Ná ʼn ruk verdwyn hy glo met al die geld en ʼn paar duur huishoudelike items.
ToekomsVenster: Jy hoef nie almal saam te neem nie
Die vraag is wat en wie wil jy met jou die toekoms inneem? Jy hoef nie almal saam te nooi nie.
Koronavirus: SA het maatreëls gereed
Die Chinese regering het teen Donderdag reeds 571 gevalle van dié virus aangemeld.
SA restaurant stel wêreldrekord vir melkskommels op
“Tradisionele geure soos Peppermint Crisp en koeksister kry telkens aftrek.”
Donateurs maak harte oop vir studente in Noord-Kaap
Helpende Hand se Studietrust het aangekondig dat hy 26 studente van wie die ouers op plase in die droogste gebiede in die Noord-Kaap woon, elk met R50 000 se studiegeld gaan help.
Die wêreld in foto’s – 23 Januarie 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Anderson uit Australiese Ope
Suid-Afrikaner smyt voorsprong van twee stelle weg.
Vermiste vliegtuig moontlik neergestort
Die vliegtuig met drie insittendes het Donderdagoggend van die radar verdwyn.
Katarakte kan derduisende blind laat
Suid-Afrika is ver agter die res van die wêreld wanneer dit kom by die behandeling van katarakte.
Podlitiek: Mashaba wil terug, IMF sien nie lig en Beloftebos dryf wig
Die Podlitiek-span kyk hierdie week na Herman Mashaba wat soos ʼn feniks ʼn politieke loopbaan probeer herbou, die IMF wat swak ekonomiese groei vir Suid-Afrika voorspel, asook die groot oproer oor ʼn trouvenue in die Kaap wat weier om ʼn gay paartjie daar te laat trou.
Rugbyster op herstelpad ná ernstige besering
“Ons prys die Here omdat hy vir die eerste keer in meer as twee weke self probeer eet het. Die Here is altyd goed, selfs wanneer die lewe nie is nie.”
Hier is dit hemel op aarde
Dit is werklik ʼn onmoontlike taak om elke herinnering neer te pen. Die oomblikke tussen die herinneringe is gevul met die mooiste blomme en stories. Die mense wat jy ontmoet op die toer bly jou vir altyd by. Weet dat hierdie toer baie meer gaan wees as net ʼn uitstappie met blomme. Jy gaan verseker nie dieselfde mens terugkom nie. En Namakwaland sal jou ALTYD bybly hierna.
Tshwane speaker tydelik geskors
Die DA oorweeg nou regsaksie teen die Gautengse departement van samewerkende regering.
Springbokke wen die Wêreldbeker in die Richtersveld
Met die laaste bietjie hoop wat nog oor was, besluit ek dat ek nog een keer sal probeer. Binne sekondes is die TV gekoppel en soek ek met die desperaatheid van ’n gewonde soldaat in vyandelike gebied na die geringste tekens van enige sein, maar tevergeefs – en dit terwyl kosbare minute van die wedstryd verbytik …
Opdraande stryd vir Mashaba, Maimane se nuwe party voorspel
Verskeie ander politici het al dié paadjie gestap en uitgevind die terrein tussen die ANC en die DA is ʼn gevaarlike plek om te wees.