Kom luister saam na ‘n Griekwagebed uit Spreke 17, voorgelees deur Veronica Geldenhuys.
Lees meerAlles vir Vrydag 12 Junie 2020
Edcon skuld miljarde
Edcon het begin om die maatskappy se drie oorblywende handelsmerke (Edgars, Jet en Thank u) te verkoop ná hy op 29 April in sakeredding geplaas is weens die uitbreking van Covid-19.
#BlackLivesMatter-betogings: Standbeelde in Londen afgesper
Sogenaamde #BlackLivesMatter-betogings duur wêreldwyd voort ná die afsterwe van George Floyd in Minneapolis in die VSA.
Valke lê beslag op ingevoerde vuurwapendele
ʼn Besending van beweerde onwettige vuurwapenonderdele wat uit die VSA ingevoer is, is in Bloemfontein onderskep
Kommer oor moontlike afleggings by Medicross
Medicross is van plan om eers net veranderinge aan diensvoorwaardes aan te bring, maar die moontlikheid van afleggings in die toekoms word nie uitgesluit nie.
ToekomsVenster: Kom ons gesels oor bekering
“Kom nou,” sê die Here, “al was jou sonde soos skarlaken dit sal wit word soos wol, rooi soos purper dit sal wit word soos sneeu”.
Ma in Oos-Kaap ontvoer
Die polisie in die Oos-Kaap stel ondersoek in ná ʼn 51-jarige vrou Donderdag omstreeks 10:00 voor haar seun ontvoer is.
Lus vir gholf? Gaan slaan gerus af
Voordat hulle kan heropen sal daar van gholfbane verwag word om aan streng gesondheidsmaatreëls van die departement van sport te voldoen.
Die rentekoerse: Moet jy, of moet jy nie?
Verdere rentekoersverlagings is beslis moontlik in die volgende paar maande, maar min ekonome verwag dat rentekoerse met meer as 50 basispunte sal daal, wat die vaspen van jou rentekoerse op hierdie vlakke waarskynlik ’n onverstandige besluit sal maak.
Foto’s: Covid-19-taakspan voed tientalle behoeftige gesinne op Coligny
Behoeftige gesinne op Coligny het vir die volgende maand kos danksy weldoeners.
Man van Somerset-Wes ernstig gewond in rooftog
Die gesin het omstreeks 00:30 van ʼn vreemde geluid in die huis wakker geword.
Betogings oor koning Leopold-standbeeld in België
Derduisende petisies word onderteken om koloniale standbeelde te verwyder in die gees van die Black Lives Matter-beweging.
Die wêreld in foto’s – 12 Junie 2020
Só lyk die prototipemasker wat gehoorgestremdes help liplees.
Vermeende Sassa-bedrieër agter tralies
Die verdagte wou glo 250 Sassa-kaarte teen ʼn bedrag van R10 000 by ʼn poskantoorwerker koop.
Hof sit nou eers Maandag oor haarkappers
“Die regering sal ook die geleentheid kry om die heropening van die sektor te heroorweeg.”
Kortsigtige ekonomiese ekstremisme – Malema en Masina
Elke gemeenskap het Malema- en Masina-ekstremiste. ’n Gemeenskap durf net nie toelaat dat hul ekstremistiese argumente onbeantwoord gelaat word om dan uiteindelik die meerderheid se standpunt te word nie. Die ANC het hulle van Masina se standpunt gedistansieer – maar dit alleen is nie goed genoeg nie.
Hoe lyk Hollywood: Kelly Clarkson skei; musiekgroep verander naam
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
AfriForum verkla regering by VN oor Covid-19-rasseagenda
In ʼn gepaardgaande verslag verwys AfriForum na Suid-Afrika se “toksiese afsonderingskultuur”.
Afsondering: Nuwe sportregulasies ‘irrasioneel, teenstrydig’
“Ons raak nou moeg vir die regering se arbitrêre regulasies wat geen grondslag in navorsing het nie.”
Podlitiek: Die ongrondwetlike en irrasionele inperking
In hierdie spesiale episode van Podlitiek gesels Daniël Eloff met Martin van Staden (Vryemarkstigting) en Daniel du Plessis (Sakeliga) oor die reeks hofsake oor die Covid-19-ramptoestand se inperkingsregulasies.