Aanhangers van die gewilde Afrikaanse komediereeks ‘Hotel’ sal Weir onthou in die rol van Oom Dirk.
Alles vir die maand Desember 2020
Agri SA, weermag gaan nouer saamwerk
Die weermaghoof, genl. Solly Shoke, sê die weermag moet help om brûe tussen mense te bou.
Boek: ‘Jou geldsake’ – Theo Vorster
In ‘Jou geldsake’ gee Theo Vorster riglyne oor hoe om rasionele langtermynbesluite in moeilike omstandighede te neem.
Een vas ná moord op Polokwane-eiendomsagent
“Die eiendomsagent het op 14 Oktober by ʼn padaansluiting uit haar motor geklim en inmekaargesak.”
Verset teen die verkeerde
Dat daar opgestaan moet word oor dit wat verkeerd is, is inderdaad ons elkeen se verantwoordelikheid.
Polisievrou in skietgeveg met verdagtes doodgeskiet
Die beamptes het uit hul polisievoertuig geklim en die verdagtes te voet agternagesit waarna ’n skietgeveg uitgebreek het.
Nuuskommentaar: Kleurblinde regspraak
Suid-Afrika maak daarop aanspraak dat dit ’n grondwetlike demokrasie is, maar in die realiteit is die regspraak, wat veronderstel is om die toon aan te gee, ’n ernstige vlieg in die salf.
Resep: Romerige salm-en-vinkelpasta
Hierdie deftige, ryk pasta word met murgpampoentjie-noedels gemaak. Lewer 2 porsies Bestanddele 250 ml crème fraîche ½ k droë witwyn 1 knoffelhuisie, gekap ¼ suurlemoen…
Ouers ruk op na Herold-skool
Ontstoke inwoners van Herold en die ouers van leerders wat uit die omgewing aangery word, het vroeër die week die skool se hekke gesluit.
Maak kodering verpligtend
Wonder jy steeds of hierdie veld aandag in jou skool moet geniet?
Luister: Pantser jou beursie só die feesseisoen
Hester van der Merwe het ʼn rits praktiese wenke saamgestel om jou te help om jou rande te rek hierdie feesseisoen.
ANC ‘skuil agter koronavirus’ om krisisse te versteek
Steenhuisen sê die land was reeds in resessie, is afgegradeer tot rommelstatus en die inkomstediens was ʼn leë dop toe die koronavirus Suid-Afrika getref het.
Verbruikersake: Stormskade en jou huisversekering
Ina Opperman verduidelik meer oor huiseienaarsversekering en hoe dit werk in die geval van skade wat deur ’n storm veroorsaak word.
Skink ʼn glasie sjokolademelk na ʼn oefensessie
Dié suiwelprodukte het ʼn unieke nutriënt-profiel wat dit ʼn goeie hersteldrankie maak.
Denel-werkers betoog oor onbetaalde salarisse
Die vakbond sê werkers verloor hul huise en motors, terwyl diegene verantwoordelik vir die gemors geensins geraak word nie.
Emigrasie: Bou so ’n band met jou kleinkinders op ’n ander vasteland
Die tema van ’n deurlopende verlies is ongelukkig sterk by die mense wat agterbly na ʼn emigrasie. Kan ʼn mens die situasie beter maak? Beslis! Dr. Sulette Ferreira, ‘n beradingsterapeut van Pretoria, verduidelik.
Sewe van polisie kry trekpas oor beweerde korrupsie
Die groep word ook strafregtelik vervolg.
Eerste Kulula-vlug in maande hervat
“Hoewel die formele sakereddingsproses nog nie agter die rug is nie, dui ʼn Comair-vliegtuig terug in die lug op die begin van die einde van een van die ingewikkeldste hoëprofiel- korporatiewe herstrukturerings in Suid-Afrika.”
Covid-19-statistieke: Wes-Kaap skop vas oor inperking
Landwyd is daar meer as 2 000 nuwe gevalle van die koronavirus bevestig.
Gedagte vir die dag: Hy het aan die kruis gesterf
Omdat jy vir My kosbaar is, omdat Ek jou hoog ag en jou liefhet, gee Ek mense in jou plek, volke in ruil vir jou lewe. (Jesaja 43:4)