Daar sal vanjaar ook geen sitplek om die monument vir besoekers beskikbaar wees nie.
Alles vir die maand Desember 2020
Kommer oor veiligheid van intreevlakmotors
Botsingtoetse word gedoen op intreevlakvoertuie wat in Suid-Afrika beskikbaar is.
Konsertgids: Mzansi-ballet, Thys die Bosveldklong, Francois van Coke die naweek te sien
Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van konserte waarmee musiekliefhebbers kan ontspan.
Mosie van wantroue in Ramaphosa dalk uitgestel
Die ATM se aansoek dat stemme in die geheim uitgebring mag word, word Donderdagoggend – slegs ure voor die mosie – in die hooggeregshof aangehoor.
’n Paar oulike idees vir Kersgeskenke
Hier is ʼn paar oulike idees vir Kersgeskenke vir die kosliefhebber, die reisiger, die dekor-entoesias en die tegnologie-foendi in jou familie.
Luister: Griekwagebed – Psalm 104
“Prysig die Jirre, my siel hie binne in my! My God is byrie grootste groot veby!”
Bederfgeskenke vir Kersfees
Ná ʼn deurmekaar jaar vol onstuimighede en onsekerheid is dit lekker om te weet Kersfees is net om die draai. Nou is die tyd om jou en jou geliefdes te bederf – en in Maroela se aanlyn winkel, Die Koöperasie, is daar iets wat elke sak sal pas!
Haas-tige Mick se F1-droom word waar
“Ek sal soos altyd my beste gee en ek sien uit na die avontuur wat voorlê. Terselfdertyd wil ek ook hulde aan my ouers bring – ek is lief vir hulle en ek weet dat ek baie aan hulle verskuldig is.”
Plaaslike ingryping, nié afsondering nodig om virus te stuit – Winde
Die DA sê as die regering die gesondheidstelsel tydens die aanvanklike afsondering verbeter het – soos wat hy veronderstel was om te doen – was ʼn debat oor ʼn tweede verskerpte inperkingstyd nie eens nodig nie.
Taxibestuurder by N1-vulstasie doodgeskiet
In ’n onverwante voorval is ’n taxibestuurder ook later die dag in KwaZulu-Natal doodgeskiet.
Perlemoensmokkelaars vas; miljoene se perlemoen op beslag gelê
“Die verdagtes se betrokkenheid by georganiseerde misdaad sal deel uitmaak van ʼn groter ondersoek na perlemoensmokkelsindikate.”
Verbruikersake: Meer koop aanlyn, maar wees nogtans versigtig
Aankope by aanlynwinkels het ook met 458% toegeneem vergeleke met 2019. Ina Opperman verduidelik hoe jy hierdie nuwe inkopieneiging veilig kan aanpak.
Nuuskommentator Herman Toerien groet
Die warm ink in Herman Toerien se skryfpen sal ongetwyfeld nog lank vloei. Baie oor hom is nog ongesê.
Vandag se sportnuus
Cristiano Ronaldo vind vir die 750ste keer in sy loopbaan die agterkant van die doelhok.
Wen: Geskenkpak met splinternuwe albums deur Afrikaanse kunstenaars
Juan Boucher se Gewigloos, Dozi se Vrede, Jan Blohm se Jenny en Herman Kleinhans se Ruite oop sal deel vorm van dié heerlike geskenkpak. Twee gelukkige lesers kan elkeen ʼn geskenkpak met dié albums wen.
Boek: ‘Oor en weer’ – Trisa Hugo en Analize Viljoen
‘Oor en weer’ werp ’n blik op die patriargale stelsel van Irak en die invloed wat dit op vroue het. Dié debuutroman fokus veral op temas soos vriendskap, buurmanskap en liefde.
Annelien se kombuis: Drieboneslaai
’n Heerlike slaai wat lank in die yskas hou.
Babalykie in plastieksak gevind
’n Babaseuntjie se liggaam is Woensdagaand in ’n plastieksak by ’n woonstelkompleks in Turffontein in Johannesburg gevind.
Ses dood toe trok in motors, voetgangers inploeg
Altesaam ses mense is Woensdagaand dood nadat ’n vragmotor in nagenoeg vyf motors en ’n groep voetgangers ingeploeg het in Mokopane (Potgietersrus) in Limpopo.
DA steun nie ‘ligsinnige’ Ramaphosa-mosie
Die mosie word vandag in die Nasionale Vergadering gedebatteer waarna gestem sal word.