Joe Foster het al sy besittings in sy motor gepak en die Jakarandastad vir Knysna verruil waar hy sy sangloopbaan nou vir eers opsygeskuif het om sy ander groot passie, broodbak, uit te leef.
Alles vir die maand Desember 2020
Avbob laat poësie gedy met sy projek
Poësie troos die diepste seer, bou brûe en skep geleenthede, want die digkuns “maak vi’ ons lig moet hierie woorde soes moet kerse”, soos Adam Small dit verwoord het.
Soektog na vermiste lewensredder eindig tragies
Die lewensredder was 23 jaar oud.
Die IRRoniese gevolge van Godslastering
Die afgelope week was dit egter die IRR wat Afrikaners, en ander gelowiges, warm onder die kraag gehad het.
Hamilton toets positief vir Covid-19
Hamilton het Maandagoggend met ligte simptome wakker geword, terwyl hy ook meegedeel is dat ’n persoon met wie hy in kontak was positief vir die virus getoets het.
Steeds geen teken van vermiste bewaarder
“Ons hou sy familie deurentyd op hoogte van hoe die ondersoek vorder.”
Poemas-kaptein, nog twee geskors oor twiets
“Op daardie oomblik het ek nooit gedink dat ek die Argentynse rugbykaptein sou word nie en ek moet nou verantwoording doen vir wat ek nege jaar gelede gesê het.”
Sakeman vas vir korrupsie oor kragrekening
Die man se kragrekening staan glo op R3,4 miljoen.
Covid 19: Wes-Kaap oorweeg nog opsies; duidelikheid oor Oos-Kaap gevra
Kommer bestaan oor die komende feesseisoen wanneer duisende vakansiegangers na verwagting in die Wes-Kaap en Oos-Kaap sal uitspan.
Verbruikersake: Brandende Kugas se eienaars uiteindelik vergoed
Ina Opperman verduidelik wat gebeur het en wat verbruikers se regte is.
Boek: Mooiste fabels en avontuurverhale vir storietyd
Die ‘Goue lint’-storiereeks bevat ure se leesgenot vir die hele gesin. In ‘Die mooiste avontuurverhale’ en ‘Die mooiste fabels deur La Fontaine’ kan jy stories soos ‘Die drie musketiers’, ‘Tarzan’ en ‘Die leeu en die muis’ lees.
Alles kan in ’n oogwink verander
Met die trane wat vlak lê roep ek my honde. Ons stap verder, maar Dirk se hartseer is ons skaduwee. En ek dink opnuut: die lewe kan binne ’n oogwink verander.
Parool vir Andile Lungisa
Andile Lungisa is van Dinsdag af ʼn vry man nadat hy parool toegestaan is.
Vandag se sportnuus
Markram, Malan en Verreynne vertoon sterk in franchise-reeks.
Ché, Snotkop bekruip no. 1 op Top-20
Bernice West se nuwe enkelsnit, “Kom binne”, betree vandeesweek die Maroela Media Afrikaanse Top-20.
Oudpolisieman wat oor vrou se dood vervolg is, glo doodgeskiet
Die oudpolisieman se verhoor sou Maandag in die hooggeregshof in Pretoria hervat word, maar sy prokureur het die staatsaanklaer kort voor die aanvang van die verhoor laat weet dat sy kliënt dood is en glo ook ʼn foto van sy liggaam na die aanklaer se selfoon gestuur.
Parool vir man wat ongebore baba laat doodskiet ‘klap in gesig’
“Dit verbyster my steeds dat iemand so ʼn onmenslike daad teen ʼn ander mens kan beplan.”
Beiteltjies: Afrikaanse woordkunstenaars vereer
Agt woordkunstenaars en kunstefasiliteerders is Maandag tydens ʼn virtuele geleentheid deur die Afrikaanse Woordkunsakademie met die Orde van die Beiteltjie vereer.
Polisie waarsku teen drink en swem
Die verdrinkings wat Saterdag plaasgevind het, is al die soveelste wat verlede maand in die land aangemeld is.
Vrystaatse poskantoor loop deur onder rowers
Die mans het ook die posmeester se beursie met R600 kontant daarin gevat.