“Ek dink nie Roger Federer sal ooit weer ’n Grand Slam-titel wen nie,” sê John McEnroe.
Alles vir Woensdag 14 Julie 2021
Drie weeskinders se gebede word beantwoord
“Ons lewens is baie moeilik. Die huisie het herstelwerk nodig en die dak lek wanneer dit reën. Ek en Shekhar sukkel baie om dagwerk te kry, maar God gee ons krag en moed vir elke dag. Ondanks ons swaarkry, vertrou ons op die Here vir ʼn uitkoms.”
Misnoeë oor kwartmiljard rand aan Safda
Die ooreenkoms tussen die twee partye bevat ʼn vertroulikheidsklousule, wat nog meer vrae laat ontstaan oor waarvoor hierdie openbare geld aangewend is.
Publiek, taxibestuurders gryp in, gooi wal
Intussen bied ’n sakeman van KwaZulu-Natal lafenis vir moeë polisie.
Emigrasie moet ’n weldeurdagte keuse wees
Hier is ’n paar praktiese sake waaraan jy moet dink as jy emigrasie oorweeg om ’n ingeligte keuse te maak en die proses so veilig as moontlik deur te voer.
Boek: ‘#kouekoffie’ – Carla Lang
In ‘#kouekoffie’ wys Carla Lang hoe daar van vroue verwag word om werk, familie en die huis te behartig – en dan moet hulle nog goed lyk terwyl hulle dit doen!
Ierse oorwinning was g’n vloekskoot
Hulle het doodeenvoudig net beter as die Suid-Afrikaners gekolf, geboul en veldwerk gedoen.
Trauma is ’n gemeenskapsuitdaging
“Ons maatskaplike werkers ondersteun die kinders met langtermyn emosionele genesing en integrasie in die gemeenskap. Die hartseer werklikhede word nie minder nie, dit word steeds meer.”
Landbou ook geraak deur onluste; versoek noodtoestand
Agri SA ontvang berigte uit KwaZulu-Natal van die afbrand van suikerriet- en ander landerye. Boere kan nie die brande blus nie uit vrees vir hul lewe.
Inperking van vuurwapenlisensies – soos ’n lam ter (ver)slagting
Ironies genoeg is die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in besit van ’n verdoemende verslag wat die teendeel bewys van die opinies wat die minister huldig, en daar is met ’n groot geswoeg uiteindelik toegang tot dié verslag bekom.
Kommer oor gesondheidswerkers, hospitale tydens onluste
ʼn KwaZulu-Natalse paramedikus het Woensdagoggend gesê daar is die afgelope paar dae verskeie kere met vuurwapens op hulle losgebrand.
Gewasbeskerming in gedrang weens onrus
“Daar is eenvoudig nie genoeg tyd om bestanddele of klaar geformuleerde produkte in te voer om die verliese te vervang nie.”
Brande in Vrystaat verwoes derduisende hektaar
Die VF Plus sê nou die betrokke munisipaliteit beskik nie oor die nodige brandbestrydingstoerusting om te help om die brande te blus nie.
Gedig: ʼn Handvol gruis
“ʼn Handvol gruis en gedroogde blare,
Waboom-blare, ghnarrabos-blare!” Lees C Louis Leipoldt se gedig ‘ʼn Handvol gruis’.
19de lid van beweerde sindikaat vasgetrek
ʼn Aantal staatsdienswerkers verbonde aan die departement van vervoer het glo die sindikaat gehelp op gesteelde motors te herregistreer.
Top-20 trek nuwe baadjie aan
Vandeesweek trek die Maroela Media Afrikaanse Top-20 ʼn nuwe baadjie aan.
Talle sterf, meer as 1000 reeds vas vir geweld
Twee reservis-konstabels is intussen in Soweto aangekeer in verband met die besit van eiendom wat glo tydens plundery gesteel is.
Private vervolger se verkragtingsaak wéér uitgestel
Celeste Gouws is in September 2017 na bewering in haar huis verkrag.
Geregtigheid na 15 jaar in ‘rolstoeltronk’
’n Konfrontasie by ’n vulstasie in Kaapstad het die toe 24-jarige Andrew Merryweather van die bors af ondertoe verlam gelaat.
Covid-19-statistieke: Meer as 130 000 ingeënt
Verskeie inentingsentrums in KwaZulu-Natal en Gauteng is tydelik gesluit weens voortslepende geweld en onluste.