ʼn Tolk wat glo gehelp het om die Amerikaanse president Joe Biden in 2008 te red tydens ʼn sneeustorm in Afghanistan, kruip tans weg nadat hy die ontruimingsvlug uit Kaboel verpas het, berig die Wall Street Journal.
Lees meerAlles vir Woensdag 1 September 2021
Bedrieër moet meer as halfmiljoen terugbetaal
Die man moet meer as ʼn halfmiljoen aan Capitec terugbetaal ná sy skuldigbevinding.
Wes-Kaap-toerisme verloor meer as 75 000 poste in 2020
“Dit is hoekom dit so belangrik is om toerisme weer aan die gang te kry vir werkskepping en die ekonomie in die Wes-Kaap.”
Staatsveiligheid distansieer hom van ‘wilde bewerings’ teen ANC-LP
Volgens gerugte spioeneer die ANC-LP vir China.
Geen borgtog vir sersant wat glo verkrag
Die vermeende slagoffer is 14 jaar oud.
Man in hof oor liggaam onder bad
Die man het haar as vermis aangemeld, selfs al het hy geweet dit is nie die waarheid nie.
ToekomsVenster: Saam met Jesus
Mag jy ook daaroor opgewonde raak.
Mkhize straks nog vervolg oor Digital Vibes-kontrak
Adv. Andy Mothibe, hoof van die SOE, het intussen aan Skoor gesê Mkhize se bedanking sal nie die ondersoek raak nie en dat bewyse gevind is wat dui op misdadige optrede.
ANC, Zille vlieg mekaar in die hare
Die regerende party meen Helen Zille behoort haar te skaam.
GR Yaris: Bitter mooi en aan die brand
Die GR Yaris spog met 154 kW en kan van 0 tot 100 km/h in 5,5 sekondes.
Monument vier Lentedag met eie kruietuin
Suurvytjies, wilde dagga, kankerbos en wilde knoffel is nou deel van die Voortrekkermonument se eie kruietuin.
Luister: Kom leer by Daniel, Rolene Strauss oor sukses
“Jy hoef nie te weet wat al die regte stappe is nie. Al wat jy hoef te weet is wat die regte stap is om nóú te neem.”
September is testamente-maand – Hier is alles wat jy moet weet
Meer as 75% van Suid-Afrikaners sterf sonder om ‘n geldige testament in plek te hê, wat vernietigende gevolge vir hulle gesinne en afhanklikes inhou.
Sheryl verbeter Afrikarekord in 100 m-uitdun
Suid-Afrika se Sheryl James is besig om met ’n rits skittervertonings in Tokio vorendag te kom.
Video: Samaritane wat mans uit see red se heldedaad vereer
“Ons het hulle net-net betyds gered. Enkele minute later en hulle sou nie meer met ons gewees het nie.”
Stof daardie pretsteweltjies af
Die lente is aan’t roere. Tyd om daardie pers steweltjies af te stof.
Te koop: Wêreld se grootste trikeratops
Big John is 66 miljoen jaar oud en sy skelet is sowat agt meter lank.
Musikale reis wag op Oudtshoorn-gehore
“Dit is ʼn heerlike musiekreis deur die eeue en bied ʼn wonderlike geleentheid vir plaaslike musiekgehore om weer musiek deur van ons land se bestes te beleef.”
Resep: Pikante vakansieslaai
ʼn Bêreslaai is ʼn wenner, veral in die warm somertyd!
Al hoe meer vrae oor SAL-finansiering
Saftu sê hy sal nie verbaas wees as dit in die toekoms blyk dat die regering geld aan die Takatso-konsortium gegee het om die 51%-aandeel in die SAL te koop nie.