ʼn Motor het van voor in aankomende verkeer ingeswenk en ʼn motor in die konvooi getref.
Lees meerAlles vir Vrydag 29 Oktober 2021
VF Plus wil dispuut verklaar oor e-tol
Indien geen oplossing gevind word nie, sal die metro’s ʼn hofaansoek kan bring om die e-tolstelsel af te skaf.
Dis ‘ligte aan’ vanaf Vrydagaand
Eskom kon die afgelope 24 uur daarin slaag om drie kragopwekkers te herstel en weer tot die stelsel te voeg.
Afleggings volg op besoedeling van Kaapse mere
Sakeienaars in die omgewing sê die verlies aan “honderde toeriste” weens die sluit van die reservate het ook reeds tot die verlies aan sake vir restaurante en kruidenierswinkels gelei.
ToekomsVenster: My God sal my laat slaag
Die man wat egter soos Nehemia redeneer – “my God sal my laat slaag” – sal op koers bly met so ʼn belydenis en ingesteldheid, en sal die wenstreep bereik.
Skoolhoofposte jare later steeds vakant
Ten spyte van dié situasie het die provinsiale onderwysdepartement slegs ʼn paar bevorderingsposte in sy jongste vakaturelys geadverteer.
18-jarige, kêrel vas oor moord op ma
Sharon Fisher se dogter het haar aanvanklik as vermis aangemeld.
Staatsgreep in Soedan: terug na die slegte verlede
Die hoopvolle en baie delikate demokratiseringsproses in Soedan is skielik deur die staatsgreep van generaal Abdel Fattah al-Burhan tot stilstand gebring.
‘Ek kon meer respekvol wees,’ sê Cliff ná rasse-herrie
Cliff het tydens Donderdag se program erken dat hy soms “uitbarstings” tydens onderhoude het en dat hy onhoflik teenoor Rakhivhane opgetree het.
Vier dood, een kritiek toe geweerwinkel brand
“Ons het eers gedink dis skote wat afgevuur word en toe besef ons die geweerwinkel brand.”
Dokter wat ma van Tembisa-10 ondersoek, ‘gʼn ginekoloog’
Daar is boonop geen rekord van die geboorte van die tienling in die Tembisa-hospitaal nie.
Kiesers sal – al klaende – dieselfde stem, wys peiling
Byna 50% van kiesers in Tshwane en Johannesburg het aangedui dat hulle “ietwat of uiters ontevrede” met hul gekose partye se prestasie is.
Trekklavierlegende Theo Erasmus (79) sterf
“My pa was ʼn kleurvolle mens wat absoluut geleef het vir inheemse musiek met ʼn Afrikaanse kulturele aanslag. Dit was sy hele lewe.”
Organisasies beklemtoon gehoorbeskerming
“Vir ons by Helpende Hand is voorkoming belangrik, veral as dit kom by gehoorgestremdhede. Daarom het die tak, in samewerking met die Oorinstituut, vir Sol-Tech-studente en -personeel die inligtingsdag aangebied.”
Volkswagen se perfekte gesinsbuks?
Dié Tiguan is beslis mooier as sy voorganger en die ritgehalte en padhouvermoë is uiters indrukwekkend.
Klein Innibos-fees gaan voort
Die #BietjieBietjieBos-fees sal op die terrein van die Hoërskool Bergvlam aangebied word en feesgangers kan uitsien na teater- en musiekproduksies asook boeke- en kunsuitstallings en talle kosstalletjies.
Video: Troukompetisiewenners se sprokiesbruilof
“Ek het nog altyd gedroom oor my en MW se troudag waar almal vir daardie een oomblik wel na ons kan staar.”
Christene in Afghanistan: Wat is regtig aan die gebeur?
Diegene wat Islam prysgee om hul Christelike geloof te volg, word as verraaiers beskou en deur die samelewing, gemeenskap en owerhede (en nou die Taliban) vervolg. Hulle vrees vir hul lewens en moet Christus in die geheim volg.
Carel Boshoff oor ereleerstoel: ‘Alles is beslis nie verlore’
Die nuwe amp wat Boshoff nou beklee, kan met dié van ’n ereprofessoraat vergelyk word.
Hollywood: ‘Friends’-ster skryf memoires; jongste Marvel-fliek laat kritici koud
Hy gesels lankal openlik oor sy stryd teen dwelmverslawing nadat die pynmedikasie Vicodin vir hom voorgeskryf is vir beserings tydens ʼn jetski-ongeluk.