Dit bring ʼn einde aan die gebruik van tiers, leeus en bere wat in sirkusvertonings gebruik word.
Lees meerAlles vir Donderdag 18 November 2021
600 dae van inperkingvoosheid – uitdaging aan die president
Die IRR se prokureurs wil weet op grond waarvan die “ramptoestand” verleng is. Verskeie ander vrae is ook aan die president en die Cogta-minister gestel.
Reserwebank stoot rentekoers op
“Dit is goeie nuus vir pensioenarisse wat staat maak op rente uit spaargeld, maar ʼn knou vir diegene met skuld.”
Gesamentlike sitting oor kragkrisis versoek
“Die parlement moet leierskap wys met ʼn samehangende reaksie op die elektrisiteitskrisis en dit is die grondwetlike plig van die wetgewer om die uitvoerende raad dringend aanspreeklik te hou.”
Massmart-werkers begin met staking op Swart Vrydag
“Dit is teleurstellend dat Saccawu kies dat sy werkers moet staak – veral in ʼn tyd wat baie belangrik is vir Makro, vir sy klante en vir sy personeellede.”
ToekomsVenster: Die Here se wil
Vra vir God as dit nie vir jou duidelik is wat Hy wil hê jy moet doen nie.
Fase 2-beurtkrag vanaand opgeskort
Fase 2-beurtkrag word Donderdagaand om 21:00 opgeskort voordat fase 1-beurtkrag Vrydagoggend om 05:00 in werking tree.
Moordklag teen Horner-beskuldigdes laat vaar
Die staat het nou meer as ’n jaar ná die moord op die 21-jarige Brendin Horner erken dat hy nié die twee moordbeskuldigdes aan die moord kan verbind nie.
Driehoek-seun vereer met orde vir dapperheid
“Hoewel dit vir my ’n trotse oomblik was, kon ek nie die trane keer nie,” vertel Donovan Olckers wat die orde namens sy seun Roydon ontvang het.
Rose kies dorings teen Bokke
“Ons wil ons beste vertoning voor 82 000 toeskouers op Twickenham lewer.”
Hospitaal se krane aan toilette gekoppel
Hospitaalpersoneel en pasiënte van ʼn hospitaal in Japan het vir dekades sonder hul medewete toiletwater gedrink en dit gebruik om hande te was.
Maak jou onderneming toekomsbestand met ʼn ESG-verslag
ESG-verslae beskerm ʼn maatskappy se bates, help met besluite oor risiko’s en kan volhoubare opbrengste op lang termyn verseker.
ʼn Kaalvoet, lekkerleer-skool in Centurion
Dit is ʼn Christelike onafhanklike Afrikaanse laerskool wat die leerplanne van die ICO (Instituut vir Christelike Onderwys) volg. Die ICO se leerplan is geskoei op die nasionale kurrikulum, met bywerkings vir ʼn Christo-sentriese benadering.
All Blacks op hul hoede vir dié Fransman
“Hy skep baie ruimte vir ander spelers omdat al die verdedigers se aandag op hom gevestig is.”
Vrystaat-boere vier nie vervoermaand
“Terwyl die Vrystaatse provinsiale regering gedurende Oktober vervoermaand “gevier” het, is Vrystaatse boere gedwing om noodherstelwerk aan paaie te doen om die lewensgevaarlike toestand daarvan in die provinsie aan te pak.”
Geen Woolies-kalkoen vir Kersfees
Talle Woolworths-liefhebbers het kopgekrap nadat kennisgewings in winkels opgesit is oor die skynbare tekort aan kalkoene.
Water na dele van Jhb herstel
Watervlakke in van die reservoirs is egter nou uiters laag.
Toeriste moet €800 opdok vir Colosseum-biere
Die twee wou net die uitsig geniet.
Ongeluk met kragopwekker ‘moes nie gebeur nie’
“Die buurman het gebel. Hy het gesê my vrou was in ’n lelike ongeluk en ek moet huis toe kom.”
Berry verkwalik Rassie vir skade aan reputasie
“Ek het jare lank probeer om my reputasie as internasionale skeidsregter op te bou en die aanlyn video het binne ’n oogwink onmeetbare skade aangerig.”