Só is daar verseker die monument is reg om talle besoekers op Geloftedag dié week te ontvang.
Alles vir Maandag 13 Desember 2021
Dinamiese 80-plussers vang graad
Albei vroue het reeds ʼn reeks grade in die sakkie, maar beskou dít steeds as ʼn droom wat eindelik verwesenlik is.
Groei só jou besigheid se Instagram-profiel
Die aantal organiese volgelinge wat ’n besigheid op Instagram het, dra tot handelsmerksekerheid en ’n styging in verkope by.
Meeste dele van Pretoria-Oos het nou weer krag
Die Stad Tshwane sê sy spanne het deur die nag aan die kabelfoute gewerk sodat die kragtoevoer na sommige gebiede herstel kon word.
Druk verkeer op paaie vir Desember verwag
Tussen 71% en 80% van ongelukke wat tussen Januarie en Oktober vanjaar op die N3-tolroete aangemeld is, is weens bestuurders se nalatigheid.
Ulster-kaptein in sy noppies met Duane
“Hy het ’n kalmerende invloed op die veld.”
Foto’s: Sandton City bied speelgoedparadys vir jongspan dié Kersvakansie
Die splinternuwe Toyland-opwipwinkel, wat sowat 700 m2 van speelgoed-uitspattigheid bied, sal jou kleingoed betower.
Johnson kap na Warne oor Starc-kommentaar
“Ek voel sy kommentaar het ietwat van ’n demper op alles geplaas.”
Blyde Smit: Van ‘7de Laan’ na wynland in ‘Troukoors’
Vir die rol van Luca in ‘Troukoors’ het Smit haar lank vir die oudisie voorberei en selfs leer Klingon praat.
Vier vas ná stroping by WK-reservaat
Die vyfde renoster sterk intussen goed aan nadat sy deur die stropers in die gesig geskiet is.
Swaar reën op Geloftedag verwag
Die Noord- en Wes-Kaap spring vandeesweek die reën vry.
Hier is die wenners van Maroela se Kersfeesbonus-kompetisie
Baie geluk aan dié drie gelukkige Maroela-lesers wat elkeen ʼn Kersfeesbonus van R5 000 kontant wen.
‘Werkelijk fantastisch!’
Die Nederlandse eerste minister wens vir Max Verstappen geluk met sy wêreldkampioenskaptitel.
PTA-tehuis ‘gereed vir EFF’
Die EFF beplan nóg ʼn opmars na ʼn tehuis in Pretoria nadat vyf werkers geskors is omdat hulle inwoners na bewering mishandel het.
Lugvaartgemeenskap rou ná vliegongeluk ‘legende’ eis
Warden is beskryf as ʼn professionele vlieënier en ʼn ikoon in die Suid-Afrikaanse lugvaartbedryf wat talle lewens met sy verstommende kunsvliegvertonings geraak het.
Russiese kenners in SA oor Omikron
Die span kenners én ’n mobiele laboratorium het reeds in Kaapstad geland.
Foto’s: Franse sjef se suikersoet skeppings gryp wêreld aan
Sy skeppings sluit onder meer lewensgrootte leeus, arende, drake, horlosies en telefone, paddas wat goggas vang, robotte, motorfietse, musiekinstrumente en ʼn replika van die Statue of Liberty in.
‘Net koffie’ se arepa
Dié mieliemeelkoekie is veelsydig en kan as brood saam met ʼn maaltyd voorgesit word of jy kan dit saam met ʼn doopsous opdien.
Woord: kattebak
Al ooit gewonder waar die woord “kattebak” vandaan kom? Taaltoffie stel ondersoek in.
Polisieman vermoor vir wapen
Die twee verdagtes is ure later aangekeer.