Die kitaar is voor ’n Oasis-konsert agter die verhoog stukkend geslaan.
Alles vir Dinsdag 19 April 2022
Skitterende Irvette: ‘Ek wou só graag wen’
“Dit was my doelwit om ’n 3:30 te hardloop en dit is presies wat ek gedoen het. My wedloopplan het soos stroop geloop – tot daardie laaste twee kilometer natuurlik!”
Geen beurtkrag vir stormgeteisterde eThekwini
In hierdie stadium is naastenby dieselfde hoeveelheid megawatts krag wat Eskom gewoonlik sou vereis tydens ʼn beurtkragfase verminder moet word, weens stormskade nie beskikbaar nie.
Beurtkrag: Donker week lê voor
Vrese oor die inwerkingstelling van fase 6-beurtkrag loop hoog, maar Eskom sê dit is minstens nie vandeesweek op hande nie.
Man skuldig bevind aan Brit se moord
Uitspraak is vanoggend – byna agt jaar ná die moord op Christine Robinson – in die hooggeregshof in Polokwane gelewer.
Kleuter se ma van moord aangekla
Klein Elijah Lewis se liggaam is verlede jaar in ’n woud in Massachusetts gevind.
Plastiek vir gehekelde broodsakke nou ook in Pta ingesamel
“Ons is verheug om te kan sê dat Hirsch’s se winkels in Centurion en Silverlakes ons insamelpunte vir plastiek in Gauteng sal wees.”
Musiekprofessor van Rosestad sterf
Prof. Deon Lamprecht was vir 11 jaar die hoof van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se musiekdepartement.
Ramaphosa moet sê presies waarvoor rampgeld gaan
Dit lyk of pres. Cyril Ramaphosa se mooipraatjies oor die nasionale ramptoestand al te veel keer vantevore gehoor is. Opposisiepartye vereis hierdie keer meer van die president.
Menslike fout oorsaak van mallemeule-ongeluk – verslag
Die verslag het bevind dat Tyre Sampson se harnas-beperkingsopening met die hand groter gemaak is om sy gewig te akkommodeer.
Elandré bly tops en Bernice West klim op Top-20
Elandré se “Hand aan hand” is steeds tops, Bernice West se enkelsnit “Jona” klim vyf plekke en Lucas Maree se nalatenskap leef digitaal voort.
Nou net 6 punte tussen Blitse en res
“Ja, ons het beter in die laaste twee wedstryde gespeel, maar dit verdoesel hoegenaamd nie ons swak punte nie. Ons sal moet hard werk.”
Wenners van gesogte UJ-pryse bekend
Die wenners van die 2022-UJ-debuutprys en die 2022-UJ-prys is pas bekend gemaak.
Dié kat kom weer ná 700 km in motor se onderstel
Kooks die kat se eienaar, Celeste, wil haar ongelooflike avontuur in ʼn kinderboek ten bate van die St. Francis-diereskuiling omskep.
Resep: Wildsvleispastei
Beproef gerus hierdie smullekker en eenvoudige wildspastei-resep.
Klimaat kry skuld vir kwaai vloede in KZN
Afsny-laagdrukstelsels wat swaar reën en koue veroorsaak, is niks nuut in Suid-Afrika nie; dit is die intensiteit waarmee dit deesdae gepaard gaan wat vreemd is.
Vurige Tsitsipas wil onder bestes tel
“My hoofdoel is om aan almal te bewys dat ek dit verdien om een van die voorste spelers ter wêreld te wees,” het Stefanos Tsitsipas gesê nadat hy sy Monte Carlo-titel suksesvol verdedig het.
Fase 4-beurtkrag geld nou
Eskom was omstreeks 07:20 genoop om beurtkrag van fase 2 tot fase 4 te verhoog.
Ronaldo deel hartseer nuus
“Dit is die ergste pyn wat enige ouers kan ervaar.”
Stryd om Donbas begin
“Die tweede fase van die oorlog het begin.”