FNB sê ʼn voortgesette kultuur van verbruik laat aan verbruikers min ruimte om te spaar of te belê.
Alles vir Dinsdag 17 Mei 2022
Protea-keurders ‘opgewonde’ oor dié span
Verskeie Indiese Premierliga-spelers is terug vir die Proteas wanneer hulle in Junie teen Indië speel. Daar is egter nog nie plek vir die opwindende Dewald Brevis in die toergroep nie.
Foto’s: Nampo begin met ʼn glinster in die oog
ʼn Mens kan inderwaarheid die sug van verligting hoor en ook ʼn afwagtende opgewondenheid aanvoel as jy met die uitstallers en besoekers op die skou gesels.
Saak teen Zuma, Thales wéér uitgestel
Die saak is Dinsdagoggend hervat net om minder as ’n uur later weer uitgestel te word.
Onwettige mynwerkers gestraf vir polisiemoord
’n Groep van nege onwettige mynwerkers, ook bekend as zama-zamas, is tronk toe gestuur vir die moord op ’n polisiebeampte byna ses jaar gelede.
Regering moet waak teen onhoudbaar hoë belastingvlakke
Kenners sê die regering sal slim beleidsbesluite moet neem om nie belastingbetalers wat reeds tot op breekpunt gedruk word, heeltemal te vervreem nie.
Carina terug in die vinnige baan
“Ek glo dat ek nog nie die vinnigste tyd van my loopbaan gehardloop het nie.”
Hof lewer uitspraak oor MRK se magte
Die MRK het ondersoekende magte, maar hy regeer nie en kan ook nie ongrondwetlike gedrag straf nie, het die hooggeregshof bevind.
Woede ná kleuter se moord; ma se verloofde aangekla
“Sou hy skuldig bevind word, versoek die gemeenskap dat hy die maksimum vonnis ontvang.”
Geniet ‘Die Gelofte’ nou nog langer
“Ons is nie daarop uit om net ’n vertoning aan mense te gee nie. Ons bied ’n ervaring.”
SA nie geraak deur tekort aan formulemelk vir babas
Die VSA ervaar tans ʼn ernstige tekort aan formulemelk vir babas nadat Abbott Laboratories-Nutrition se aanleg in Michigan vroeër vanjaar gesluit is weens kommer oor dodelike bakterieë in die melk.
Matie wou medestudent ‘verneder’ – RHO
Die Raad vir Hoër Onderwys (RHO) meen die bedoeling van die matiestudent wat op ’n ander se besittings geürineer het, was duidelik.
Elektrisiteit: Rek jou rande só
Die feit dat Mei nasionale energiemaand is, laat beslis nie die vonkelwynproppe skiet nie, veral nie as ’n mens in gedagte hou dat kragtariewe oor die afgelope dekade reeds met sowat 350% gestyg het én beurtkrag ons tot dusver vanjaar vir meer as 20 volle werkdae in die donker gelaat het nie.
Foto’s: Ontmoet die 30 vroue wat om Mej. SA-kroon meeding
Beoordelaars sê vanjaar se finaliste is in ʼn “liga van hul eie”.
Google: Nuwe tale, tegnologie en katoeters
Google se aankondiging dat hy nóg 24 tale by sy Google Translate-funksie gevoeg is welkome nuus én ’n tegnologiese boksprong op die gebied van kunsmatige intelligensie.
Daniil in die Wimbledon-leeukuil
“Ek sal bly wees as ek kan speel; ek is baie lief vir hierdie toernooi.”
Uitdrukking: Die Rubikon oorsteek
Mense is gaande oor Rudie van Rensburg se komiese roman ‘Hans steek die Rubicon oor’, wat handel oor oud word volgens eie maatstawwe. Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking “die Rubikon oorsteek”.
Wêreldbekroonde kamerkoor sing in Pretoria
Kom luister saam na die koor se uitvoerings van klassieke werke deur alombekende komponiste soos Rachmaninov, Bruckner en Tsjaikofski.
Resep: Sampioenaartappelskottel met sjerrie
Hierdie sampioen-en-aartappelgereg sal ’n treffer by jou volgende braai wees.
Antwoorde geëis ná verhoorafwagtendes ontsnap
“Die beskuldigdes het verlede week glo ongesiens ʼn gat in die dak gemaak en komberse aanmekaar gebind wat as ʼn tou gebruik is om te ontsnap.”