Sy sê egter dat inwoners op hul hoede moet wees en die DBV dadelik moet kontak indien hulle weer ʼn leeu in die stad sien ronddwaal.
Alles vir Woensdag 4 Oktober 2023
‘Skollie’ sterf
Die bekende akteur George Ballot se buurvrou het bekommerd geraak toe hy nie op haar boodskappe reageer nie.
‘Iere moenie Skotte onderskat’
Ierland het miskien die laaste agt toetse teen Skotland gewen, maar Ierland se aanvalsafrigter waarsku die Skotte moenie onderskat word nie.
21 dood toe bus in Venesië van brug afstort
Die batterykrag-aangedrewe bus het op sy dak te lande gekom ná dit meer as tien meter geval het.
Kommer heers oor aanvalle op vullistrokke in Moederstad
Daar is al hoe meer gevalle waar misdadigers daarop aandring dat die Kaapstad-metro “beskermingsgeld” betaal sodat sy personeel nie aangeval word nie.
Foto’s: Tieners in spogtoneelstukke by ATKV-Toneelfinaal te sien
Hierdie jongmense vertel uiteenlopende stories en hulle staan in die skoene van karakters wat emosies en omstandighede buite hulle leefwêreld ervaar.
Honde snuffel vetplantboewe blitsig uit
“Dit is ‘n eerste vir Suid-Afrika, en sover ons weet, is hierdie honde die enigste snuffelhonde ter wêreld wat spesifiek gebruik word om plantstropery te help bekamp.”
Rol met retinol hierdie somer
Retinol is ʼn kragtige vorm van vitamien A en word dikwels gebruik om aknee te behandel, maar kenners meen enige veltipe en ouderdom kan hierby baat.
Engele van welwillendheid
Die inwoners van Worcester maak daarop aanspraak dat hulle dorp die hoofstad van welwillendheid in die land is. En dit kan heel moontlik die geval wees.
Cele sê hoë misdaadvlakke ‘nie net polisie se skuld’
Die minister van polisie sê die polisie kan weinig doen aan sommige sosio-ekonomiese omstandighede wat aanleiding gee tot misdaad.
Luister: Alzheimers veel meer as net geheueverlies
“Dis meer as net vergeet. Iemand sterf voor jou oë, sonder dat hulle dood is.”
Aardklop: Potchefstroomse rustigheid bekoor Dawid Minnaar
In 1992 het ʼn jong Dawid Minnaar vir die eerste keer in Reza de Wet se “Mirakel” gespeel. Vanjaar, meer as drie dekades later, keer hy terug na dié teaterstuk.
Oos-Kaapse inwoners skep hoop met skoonmaakaksie, boomplantprojek
“Dit gee vir ons hoop dat gemeenskappe wel sterk kan staan.”
Hittegolf gaan SA’ners laat sweet
Op sommige plekke in die binneland gaan die kwik op 36 °C draai voor temperature oor ʼn paar dae daarna weer sal normaliseer.
Akademia hou sentrumopedae in Bloemfontein, George
Dié opedae, wat op Saterdag 14 Oktober plaasvind, is die ideale geleentheid vir skoolverlaters wat kopkrap oor wat hulle ná afloop van graad 12 wil doen. Dieselfde geld vir werkende persone wat hul loopbaanmoontlikhede wil verbreed.
Ons Winkels: Spaar terwyl jy jou gemeenskap ondersteun
Terwyl daar verskeie plekke is waar jy jou items kan skenk, bied Helpende Hand se Ons Winkels ‘n unieke kombinasie van gemeenskapsbetrokkenheid, ekologiese bewustheid en persoonlike aandag. Deur jou ongewenste goedere hier te skenk, maak jy ‘n positiewe impak op jou gemeenskap én die planeet.
Resep: Lamsrol met gedroogde appelkose
Geniet hierdie lamsgereg as ʼn smaaklike Sondagmiddagete.
Riana Nel kuier weer op dié Top-20
Riana Nel hoef beslis nie te wonder of sy op Maroela Media se jongste treffersparade verskyn nie.
Kunsmatige intelligensie en ons geloof
So praat ons hierdie afgelope naweek in België tydens ons gemeente-wegbreek oor hoe ons voel oor KI-priesters. Sou ons ʼn KI-dominee wou hê?
#JongStemme: Is daar plek vir jong dames in besigheid?
Ek was al in so ʼn situasie wat iemand vir my direk gesê het vrouens kan nie leiers wees nie, hoe sal vrouens dan ʼn besigheid kan bestuur.