Presies een jaar nadat die boukontrakteurs aan die werk gespring het, is die nuwe Argo Tractors-Suider-Afrika se perseel in Kempton Park amptelik ingewy.
Alles deur die skrywer Du Preez de Villiers
Case IH bly steeds vindingryk ná 180 jaar
Brandstofverbruik raak ook ʼn sensitiewe saak, maar dié AFS-boerderybestuursprogram haal die angel daaruit.
Hoër dieselrabat kan voedselpryse stabiliseer
“Hoewel boere min beheer oor voedselpryse buite die plaashek het, het insetpryse wat skerp toeneem reeds die gevolg dat hoër voedselpryse op winkelrakke verbruikers in die gesig staar.”
Bek-en-klouseer oorheers RPOWK-jaarvergadering
Brückner sê siektes en patogene word tans vinniger vervoer en versprei as die gemiddelde inkubasietydperk van die meeste dieresiektes.
ETGL versprei nou Ashok Leyland-trokke in Afrika
In hierdie strategiese samewerkingskontrak sal ETGL Ashok Leyland-agentskappe in ses belangrike Suider-Afrikaanse lande vestig.
Boere verloor geld met ‘papperypad’
“Die voertuie ry nou letterlik teen my huis verby, soms soveel as tien per dag. As hier ʼn vragmotor verbykom moet ons die heinings laat lê, want hulle is te groot om deur die hek te kom.”
Wolboer kap luukse truimark uit
“Ek sien nie meer ʼn skaap op my plaas nie, ek sien vier truie wat daar rondhardloop.”
Kyk: Nampo die ene uitvindsels en demonstrasies
Uitstallers by Nampo Oesdag het met entoesiasme en trots hulle produkte en dienste demonstreer, hetsy dit ʼn nuutskepping, of ʼn spogdier was.
Nampo bied iets vir elkeen, en nog wat
Maroela Media kon nie sy nuuskierigheid beteuel nie en móés net so veel as moontlik stalletjies besoek.
Wes-Kaap steun op etiese leierskap
“Jou eie én jou vrou se geldsake en bankstate word alles geoudit om seker te maak dat jy as individu en politieke leier nie by korrupsie betrokke is nie.”
Wildbedryf omarm datarevolusie
“Dié stelsel sal ons toelaat om naspeurbaarheid te bewys en toegang tot die nodige inligting te kry, sodat ons saam met die wetenskaplike owerheid en die regering om die tafel kan sit.”
Tweede grootse Agra-tak reg vir sake
Die herbekendstelling het spesiale promosies en pryse aan die inwoners van Okahandja gebied, asook ʼn geleentheid vir kliënte om met verskaffers en Agra-personeel te kommunikeer.
Nampo: Van buitebande tot misstrooiers met kameras
“Oral op sosiale media en op die perseel sien ons hoe opgewonde die mense is. Die uitstallers is ook baie bly om terug te wees.”
John Deere keer Nampo op sy kop
Die span het ook koppe bymekaargesit om na metodes te soek om dit vir boere makliker en goedkoper te maak om te boer.
Son-Safari maak belegging in SA landbou
Sowat 800 Suid-Afrikaners, hoofsaaklik boere met hul gesinne, maar ook glanspersoonlikhede, motiveringsprekers, kunstenaars, landboukundiges, uitstallers en die media, het op twee hotelle op die eiland toegesak.
Foto’s: Nampo begin met ʼn glinster in die oog
ʼn Mens kan inderwaarheid die sug van verligting hoor en ook ʼn afwagtende opgewondenheid aanvoel as jy met die uitstallers en besoekers op die skou gesels.
Boeta wil boere in nood vinniger help
“Ons het besef daar is ʼn ongelooflike behoefte vir die diens wat ons bied, juis weens die verval van die staat.”
Laat jou stem hoor by Saai se Nampo-stalletjie
Boere kan in ’n vraelys met veelvuldige keusevrae aandui watter bedreigings of kwessies vir hulle die grootste gevare inhou.
Sybokhaar-uitvoerskrik verby; wol bied steeds kommer
Die wol wat sedert verlede maand China toe sou gaan, moes weens die verspreiding van bek-en-klouseer na ander lande gestuur word.
‘Moenie landboumeesterplan afteken’ – TLU SA
Volgens Van Zyl heers daar groot kommer dat die rolspelers wat die plan nou afteken nie noodwendig primêre boere is nie.