In meer as die helfte van die sterfgevalle was pasiënte tussen 50 en 70 jaar oud.
Alles deur die skrywer Elaine Krige
Bejaarde egpaar erg aangerand op plaas
Die boer is glo met kookwater op sy rug gebrand.
Droogte-ramptoestand verleng
Sedert die aanvanklike ramptoestand op 4 Maart aangekondig het, het boere weinig hulp van die regering ontvang.
Lanseria kan nou ook vlugte hervat
Die departement van vervoer sal nou fokus op die heropening van lughawens in Limpopo, Mpumalanga en Bloemfontein.
Verdagte in Madeleine McCann-saak berugte pedofiel, moordenaar
Christian Brückner word nou met twee ander kinderontvoerings die afgelope 24 jaar verbind.
Vlak 3: Jag, visvang nou toegelaat
Dié regulasies is van toepassing op visvang vir ontspanningsdoeleindes, professionele jag en ook wildveilings.
Gesiene sakeman UV se nuwe kanselier
Hy is tans voorsitter van die Bidvest-groep en voormalige uitvoerende hoof van Business Leadership South Africa (BLSA).
Vlugte vir gerepatrieerdes skielik gekanselleer
Suid-Afrikaanse owerhede weier glo om internasionale lugrederye toe te laat om in Suid-Afrika te land.
Covid-19: Al meer tronkbeamptes steek aan
Meer bewaarders het in 24 uur positief getoets as gevangenes.
Covid-19-statistieke: Amper 1 000 al oorlede
Die meeste nuwe sterftes is in die Wes-Kaap en Gauteng aangeteken.
Ramaphosa ‘nie seker’ wanneer tabakverbod opgehef word
Die president kon ook nie sê op grond van watter bewyse die rookverbod ingestel en verleng is nie
Skole: Maimane se hofaansoek van die hand gewys
Mmusi Maimane meen dit is onverantwoordelik van die minister om skole nou al te heropen.
Duisende seksoortreders vry om met kinders te werk
In tien jaar is nog net 1 660 name in die kinderbeskermingsregister aangeteken.
Onderwys in gesprek: Terug skool toe
Is dit veilig vir jou kind om treug te keer skool toe? Wanneer mag leerders terugkeer en wat beteken dit as leerders nié kan terugkeer skool toe nie?
Zuma getuig ‘binnekort’ voor Zondo-kommissie
Die Zondo-kommissie se openbare verhore sal binne die volgende maand hervat.
Vrystaatse boer kry 427 jaar tronkstraf vir bedrog, diefstal
Die klagte volg nadat Loggenberg meer as 2 000 beeste wat nie aan hom behoort het nie, verkoop en die geld op homself bestee het.
Dis wanneer gr. 1’s en gr. 2’s mag terugkeer skool toe
Die departement het ook nou gesê skole wat vroeër meer grade kan inneem, mag dit doen.
Dís waarom skole nie Maandag kon oopmaak – minister
Die minister van basiese onderwys het self erken hulle kon beter beplan het.
Vlak 3: Dié openbare vervoer nou toegelaat
Prasa se Metroraildiens is nog nie gereed om voort te gaan nie, maar mense kan nou vir werk vlieg en oor provinsies heen reis.
Denel-werknemers sonder salarisse óf antwoorde
Nóg Denel nóg die regering speel oop kaarte met bekommerde werknemers.