Dit is juis die soort ingesteldheid wat die Boererepublieke van die laat 1880’s onderlê het en wat die Afrikaners in die 20ste eeu óók as ʼn groot nasie laat verrys het!
Lees meerAlles deur die skrywer Ernst Roets
Aristoteles, Machiavelli en Nietzsche in Frank Herbert se Dune
‘Dune’ het diep ondertone van gemeenskapsdinamika en kulturele bewussyn, wat Aristoteles, Nicollò Machiavelli en Friedrich Nietzsche elk op ‘n unieke wyse beskryf het.
Kritiek is belangrik, maar nie genoeg nie
Dit is nie meer sinvol vir ons om eers te vra of die “nuwe” Suid-Afrika ʼn sukses is nie. ʼn Meer sinvolle vraag is waarom dit misluk.
Op pad na ʼn beter bedeling
Selfs 30 jaar nadat hulle aan bewind gekom het, is die Suid-Afrikaanse regering steeds vasgevang in struggle-modus. Anders as wat algemeen aanvaar word, beteken dit nie dat die probleem opgelos sal word bloot deur die ANC te vervang nie.
Die gevaar van digitale onttrekking
Koordlose (“wireless”) oorfone is uit. Koord- (“wired”) oorfone is weer in. Een van die redes hiervoor is dat die koord sosiale onttrekking bewerkstellig. Dit sê terselfdertyd “ek is cool” en “moenie met my praat nie…”.
Moenie fort bou nie, trek eerder laer
Die probleem met fort bou is egter dat dit vas en permanent is en dat dit nie ruimte vir beweeglikheid laat nie. Daarteenoor is ʼn laer ʼn beweeglike konsep.
Matriekuitslae wys ons moet beheer oor onderwys neem
In plaas daarvan om in onderwys te belê, poog hulle om die slaagsyfer te verhoog deur die standaarde te verlaag. Ons is nou op die punt waar daar verskeie vakke is waarvoor ʼn leerder slegs 30% of 40% nodig het om te slaag.
Afrikaners, selfbeskikking en die balans tussen eis en bou
Die verskillende verskyningsvorme van selfbeskikking is meer soos ʼn glyskaal waarop ʼn volk van minder vry na meer vry kan beweeg. Dit is dus ʼn proses, eerder as ʼn gebeurtenis.
Die ‘stoïsynse vasberadenheid’ wat ons nou nodig het
Laat ons in die komende jaar soveel begeester word deur die groot dinge waarna ons streef en ons planne om dit te bereik dat ons nooit stagneer en toelaat dat wat ook al gebeur, ons verlam nie.
Vryheid word gebou, nie geëis nie
In die onderhandelinge wat tot die huidige Suid-Afrikaanse Grondwet aanleiding gegee het, was selfbeskikking ʼn netelige kwessie. Nie net selfbeskikking nie, maar die basiese idee van minderheidsregte was vir die ANC ʼn doring in die vlees.
Afrikaners op die voorpunt
“Die Afrikaners in Suid-Afrika het ʼn belangrike stelling op die beskawingsfront ingeneem.” Dit is hoe ʼn senior Europese staatsamptenaar onlangs tydens my gesprek met hom in sy kantoor na die Afrikaners verwys het.
Pasop vir die ‘hoenderkykers’
Waar die waarsêers van ouds hulle na die hoenders gewend het, wend die waarsêers van vandag hulle na die voorskrifte van politieke ideologieë.
Vryheid vir die musikus, maar ook vir die orkes
My argument is nie dat individuele vryheid ʼn probleem is nie, maar eerder dat individuele vryheid een komponent van vryheid is en nie as die somtotaal daarvan voorgehou moet word nie.
Wanneer liberale demokrasie die probleem word
Wanneer dié dinkskrums hul kommer uitspreek oor hierdie afname in vryheid, bedoel hulle in die reël ʼn skuif weg van individualisme – soos saamgevat deur moderne liberale demokrasie – en nader aan ander politieke idees en ander regeringsvorme.
Vryheid is beweging
Vryheid as potensialiteit kan in ʼn sekere sin beskryf word as die toestand waarin ons verkeer wanneer ons nie daarvan weerhou word om vry te wees nie.
Om koers te hou in onstuimige waters
Daar lê moeilike tye vir ons voor, maar ons het inderdaad rede om optimisties te wees.
Selfs die slimste skaap kan die wolf nie oortuig nie
Goeie argumente is belangrik. Ons moet aanhou om ons argumente te slyp en ook om vir ander te wys dat ons saak reg is. Maar doelgerigte optrede is selfs belangriker.
Iets oor Frans se rewolusie…
Agge-nee, man! As jy liberaal, verlig en ’n aktivis vir spraakvryheid wil wees, probeer ten minste ’n poging aanwend om konsekwent te wees, skryf Ernst Roets in reaksie op Frans Cronje, uitvoerende hoof van die Instituut vir Rasseverhoudinge, se meningstuk.
Geloftedag: Dié wat ons besiel
Maar op ’n dag soos vandag kan ons terugkyk na die geskiedenis en vir ’n oomblik in bewondering staan oor dit wat ons voorouers in hierdie land bereik het, oor die buitengewone prestasies, die opofferings en die heldedade.
Ou vlag verban: Dís waaroor dit eintlik gaan
Ons moenie naïef wees en blindelings aanvaar dat hierdie kwessie oor die een of ander regstegniese dispuut gaan nie. Dit is die uitvoer van ’n totalitêre, Afro-nasionalistiese, ideologiese stryd waarvan die doel is om teenstrydige menings te vernietig en ons almal tot die politieke idees van die regerende elite te konformeer.