Die getuienis wat reeds teen Rochelle Botha en Stefan van Niekerk gebring is, skets nie een van ʼn liefdevolle gesin nie. Twee getuies beweer Chevonne Rusch se realiteit was eerder stories van dwelmmisbruik, mishandeling en verwaarlosing voor haar moord op 11 Mei 2022.
Alles deur die skrywer Megan Swart
Joernalis op N3 deur kamma-polisie gekaap, ontvoer
“Ons het hulp op die pad gaan soek, maar twee voertuie het net by ons verbygery. ʼn Minibustaxi het ook verbygery, maar toe teruggekom. Die bestuurder, Jeffery, het ons tegemoetgekom, ons opgelaai, Johan losgemaak en ons na ʼn vulstasie geneem.”
Vier gou vas ná moord op Grootvlei-boer
Die 79-jarige Theo Bekker en sy vrou is Sondagoggend deur vier verdagtes op hul plaas in Mpumalanga aangeval.
Parlementêre komitee se ondersoek na OB afgehandel
Die ondersoek na die geskorste Openbare Beskermer, adv. Busisiwe Mkhwebane, se bevindings is dat sy haar aan wangedrag skuldig gemaak het, en dus onbevoeg is om haar pos te beklee.
Prokureurs pak ‘krisis’ by Padongelukkefonds
Prokureurs van tien verskillende regsverenigings wil veranderinge by die Padongelukkefonds sien gebeur oor dié fonds al geruime tyd – soos parlementslede dit al beskryf het – ʼn “nasionale ramp” is, wat slagoffers van padongelukke nog verder laat ly.
Tshwane gee laaste ultimatum aan stakende werkers
Honderde lede van die vakbond Samwu staak sedert Maandag oor die 0%- loon- en salarisverhoging wat die stadsraad in Junie goedgekeur het.
Egpaar gevonnis wat reptiele landuit smokkel
Gerald en Elisha van der Westhuizen is verbind met twee Duitse burgers wat al skuldig bevind is aan die smokkel van akkedisse en ander reptiele uit Suid-Afrika.
Tshwane-werkers vas vir geweld tydens staking
Die werknemers is vandeesweek in hegtenis geneem toe die vakbond vir munisipale werkers, Samwu, in Tshwane opgeruk het uit protes teen die loon- en salarisverhogings wat die stadsraad in Junie goedgekeur het.
OB se verslag oor Mashatile nou geëis
ʼn Storm het verlede maand om die kop van die adjunkpresident losgebars nadat bewerings aan die lig gekom het dat hy ʼn luukse leefstyl handhaaf danksy sy bande met sakelui wat groot voordeel trek uit staatskontrakte.
Groente, vrugte, melk al weer duurder
Die jaarlikse kragtariefverhoging wat op 1 Julie in werking getree het, het boonop “nog meer kos van die borde van hardwerkende Suid-Afrikaners en hul kinders gehaal”.
Poskantoor kán nog gered word
Die sakereddingspraktisyns wat daarmee gelas is om die Suid-Afrikaanse Poskantoor (Sapo) se agteruitgang te stuit is oortuig daarvan dat daar ʼn “redelike vooruitsig” is om die Poskantoor weer op die been te kry.
SA’ners (nog) nie op pad ruimte toe
Die moontlikheid dat Suid-Afrikaners ʼn teenwoordigheid op die Internasionale Ruimtestasie (IRS) kan hê, is dalk nie so vergesog nie.
Regering moet ‘SA eerste stel’ by Brics-beraad
Business Leadership South Africa het ʼn beroep op die regering gedoen om Suid-Afrika se belange “strategies” by die Brics-beraad te verteenwoordig en dit te benader uit ʼn oogpunt van kwessies wat Suid-Afrika in die geheel uiteindelik sal baat.
77 beseer toe busse omslaan
Twee busse, waarvan een studente vervoer het, het Dinsdagoggend in Aucklandpark naby die Universiteit van Johannesburg (UJ) gebots.
Man vas wat kat op eetkamertafel kastreer
“Die bevindings van die gekwalifiseerde veearts wat die kat Howard ondersoek het, is afgryslik en laat geen twyfel dat die persoon wat die prosedure uitgevoer het nie bevoeg was om dit te doen nie.”
Borgtogaansoeke vir bloulig-aanranding begin
Die geskorste beamptes het in die Randburg-landdroshof verskyn op aanklagte van aanranding, kwaadwillige saakbeskadiging, die afvuur van ʼn vuurwapen en nog nege ander aanklagte wat vanoggend bygevoeg is.
Kommer oor planne vir slimmeters
Die DA wil vasstel of daar werklik ʼn plan is vir die installering van slimmeters in huishoudings oor die hele land, en of dit net “nog ʼn kommunikasieveldtog is om die indruk te skep dat die regering oplossings vir die beurtkragkrisis het”.
Beurtkrag tot fase 5 opgestoot
Eskom het Maandagmiddag inderhaas aangekondig dat hy beurtkrag verder moet opstoot omdat van sy opwekkingseenhede nie weer aanlyn gebring kon word nie.
Instandhouding van SA infrastruktuur moet beter – Ramaphosa
“Hoewel baie dele van die land steeds swak dienslewering ondervind, het Suid-Afrika ʼn goeie kernnetwerk van openbare infrastruktuur wat die lewens van ons burgers kan verbeter.”
SA veeartsenystudente vind heenkome in Hongarye
Sommige van die studente het jare lank onsuksesvol probeer om hulle op tuisbodem as veeartse te bekwaam, maar in Boedapest is hulle met ope arms by ʼn universiteit daar verwelkom.