’n 11-jarige outistiese seun, wat Dinsdagoggend uit ’n versorgingstehuis naby Stanger in KwaZulu-Natal verdwyn het, se liggaam is Woensdag gevind.
Alles deur die skrywer Sune van Heerden
Man sterk aan ná buffel hom gaffel
Leon Jacobsz sterk aan ná ʼn buffel hom Saterdag op ʼn wildsplaas in Wakkerstroom, Mpumalanga, gegaffel het.
Wellington-gesin tydens braai op plaas oorval
Ludwig Uys (41), sy vrou Melanie en hul drie kinders is Vrydagaand tydens ʼn braai op hul plaas buite Wellington in die Wes-Kaap oorval.
Nog twee vas oor Zelda van Niekerk se moord
Nog twee verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord op Zelda van Niekerk, ʼn 45-jarige ma van Kaapstad.
Man tydens plaasaanval doodgeskiet
ʼn 66-jarige man is doodgeskiet tydens ʼn plaasaanval Saterdag op Lynavis-plaas in Creighton, KwaZulu-Natal.
Van kaalvoetkind tot komediant
Drie gelukkige Maroela-lesers kan elk ʼn dubbelkaartjie wen na Mariette Loubser se vertoning, “Toeris Toeris”, op 14 September 2018 in Kaapstad! Skryf nou in.
The Recce: Veel meer as net ʼn oorlogsdrama
“The Recce” wys ook ʼn kant van die oorlog wat nie sommer in flieks gesien word nie: die familie tuis se eie emosionele stryd en onsekerheid. Dan is daar ook die bevelvoerders wat nie onaangeraak bly deur hul keuses en opdragte nie.
Veearts sterf tydens Queenstown-helikopterongeluk
Een persoon is dood en een beseer toe ʼn helikopter Woensdag in ʼn wildreservaat naby Queenstown in die Oos-Kaap neergestort het.
Taalbul Christo van Rensburg oorlede
Prof Christo Janse van Rensburg, een van die bekendste Afrikaanse taalkundiges, is Maandag in die ouderdom van 80 oorlede.
Goeie nuus ná baba met olie brand
Klein Jaydené Croucamp wat byna drie weke gelede met kokende olie gebrand het, is uit die hospitaal ontslaan.
Huis Davidtsz: Só kan jy help
Lees hier wat jy kan doen om inwoners by Huis Davidtsz in Pretoria se middestad te help:
Ma, twee kinders in hof oor PE-man se moord
Christine Russouw (55) en haar twee volwasse kinders het Maandag in die landdroshof in Port Elizabeth verskyn op aanklag van die moord op die 70-jarige Petrus Scholtz.
Inskrywing: Digkunskompetisie
Geniet jy dit om te skryf? Is jou taal jou trots en weet jy hoe om met woorde te speel? Hier is jou kans! Skryf nou in vir Maroela Media en BoekeJol se digkunskompetisie.
Wen: ‘Stroomop’-inspirasietoer by Innibos
Dié inspirasie-aanbieding fokus op die oorhoofse temas van die fliek, naamlik: selfontdekking, vergifnis, aanvaarding en genesing. Wen ʼn dubbelkaartjie na dié spoggeleentheid op Saterdag 30 Junie by Innibos.
Man gevonnis ná Paarl-vrou se moord
Nicola Pienaar (28) was vyf maande swanger toe Oosthuizen haar vermoor het.
Wen: Brooklyn-teater vier Debussy se musiek
Debussy se musiek is atmosferies en subtiel gedemp en weerspieël die wêreld rondom hom.
‘Veiligheid by polisiestasies moet ʼn prioriteit wees’
Genl. Khehla Sithole het aan LP’s gesê een van die uitdagings is dat hy, sedert sy aanstelling as nasionale polisiekommissaris, nog nie ‘n kantoor gehad het nie.
Afrikaans op Wikipedia: Almal moet hul kant bring
Jy kan help om die Afrikaanse Wikipedia uit te bou!
Foto’s: Dié verlowingsfoto’s sal jou inspireer!
As jy op soek is na bietjie inspirasie vir jou verlowingsfoto’s, is dié paartjie se fotosessie dalk net die ding!
Boekresensie: Botter en liefde
Ek wens ek het meer eksemplare van hierdie fantastiese resepteboek gehad. Ek wil na hartelus bak en brou uit die een kopie sonder om bekommerd te wees dat daar dalk meel op die bladsye beland, skryf Louise Viljoen.