Ramaphosa het die afgelope paar dae met die nasionale koronavirusbevelsraad, die presidensiële koördineringsraad en die kabinet vergader.
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Vier sterf in ongelukke buite Witrivier
Vier mense is Saterdagnag in motorongelukke op die R538 in Witrivier, Mpumalanga, dood.
Rower gewond ná rooftog, skietery by kruidenierswinkel
Een van die verdagtes het polisiebeamptes in die parkeerterrein van die winkel gekonfronteer en skote op hulle afgevuur.
Egpaar se skietdood ondersoek
Die polisie ondersoek ’n saak van moord en doen ’n geregtelike doodsondersoek.
Welsynswinkel loop deur onder brand
Dit is nie in dié stadium duidelik hoeveel van Solidariteit Helpende Hand se Ons Winkel op Rouxville se voorraad nog bruikbaar is nie.
114 beskadig glo Eskom, myne se infrastruktuur
Miljoene rande se skade is aangerig met talle inwoners in die omgewing dae sonder elektrisiteit gestrand gelaat.
2 polisiemanne doodgeskiet, van dienswapens beroof
Die sersant en konstabel is albei op die toneel dood.
Egpaar in huis vasgebind, beroof
Die verdagtes het met ’n vuurwapen, koevoet en skroewedraaier toegeslaan net nadat die egpaar se gaste by die huis weg is.
Veldwedloper op Tafelberg dood
’n Helikopter is ingespan om die man te bereik.
Covid-19-statistieke: Byna 50 000 sterftes
KwaZulu-Natal het in dié stadium die meeste aktiewe gevalle van die koronavirus.
Foto’s: Kaapse biblioteek in puin gelê
“Dit was hartverskeurend om die omvang van die skade te aanskou.”
Beseerde brandbestryders benodig spesialissorg
Brandbestryders sal weer deurnag ontplooi word om die veldbrand in die omgewing van Stellenbosch en Franschhoek te blus.
Nog ’n skietery in Mitchells Plain eis 4
Die skietvoorval volg kort nadat ’n tienerseun en ’n jong man twee dae gelede óók in Mitchells Plain doodgeskiet is.
2 vas wat glo padskraper se diesel steel
’n Bakkie is buite die Vrystaatse dorp voorgekeer en polisiebeamptes het versoek om die dieseldromme agterop die voertuig na te gaan.
Sassa-amptenaar jare ná aanstelling vas oor vals matrieksertifikaat
Die vrou het sedert haar aanstelling meer as R4 miljoen aan jaarlikse salarisse en bonusse onbehoorlik verdien.
Nuwe uitvoerende hoof vir weerdiens
Die kabinet het die aanstelling vroeër vandeesweek bevestig.
Auckland weer ingeperk
Dít volg nadat ’n Covid-19-pasiënt verskeie openbare plekke besoek het terwyl die reëls vir selfisolasie gegeld het.
Valke slaan toe op Phalaborwa-munisipaliteit
Die Valke het op skootrekenaars en dokumente beslag gelê.
Brandbestryders spook deurnag teen Kaapse brand
Twee brandbestryders het reeds beserings opgedoen en word in die hospitaal behandel.
Tweede besending J&J-entstof veilig in SA
Nóg inentingspersele sal vroeg volgende week oopgemaak word.