Dr. Zweli Mkhize het Vrydagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Man swaar gestraf vir moord op UJ-student
Palesa Madiba is in 2013 as vermis aangemeld. Haar liggaam is meer as twee jaar later in ’n vlak graf gevind.
NVG lê beslag op Vincent Smith se bates
Daar is ook ingevolge die bevel beslag gelê op die bates van Smith se dogter.
Foto’s: Haelstorm veroorsaak skade in Oos-Rand
Foto’s en video’s stroom in op sosiale media oor hael en vloede in Gauteng.
Tiener, jong man op Kaapse vlakte doodgeskiet
’n Wit motor het op ’n groep tieners langs die pad losgebrand.
Nathaniel Julies-moordsaak nou na hooggeregshof
Drie polisiebeamptes word beskuldig van die moord op die 16-jarige Nathaniel, asook dat hulle met bewyse wou peuter.
Sakeman trek ontvoeringsklag terug
Schalk van der Merwe is ’n week gelede voor sy werkswinkel in Butterworth deur ʼn groep gewapende mans in sy motor gedwing.
Lesufi ‘misken’ Afrikaanse skole se prestasie
Die Gautengse LUR vir onderwys sprak gʼn sprook oor Afrikaanse skole wat die meeste onderskeidings in die provinsie ingepalm het nie.
Sakeman sê oor ‘vernedering’ ná onregmatige inhegtenisneming
Die sel was klein, baie vuil en het erg na urine geruik. Ons moes langs mekaar lê op baie dun matrasse om in te pas en van sosiale afstand was geen sprake nie.”
Plaasbestuurder wis nie van moordklagte
“Dit is uiteraard stresvol. Jy tree in noodweer op en dan moet jy dié pad loop.”
Plaasbestuurder van moord aangekla ná werker sterf
Frikkie van Huyssteen en Thokozani Joseph Mdlhuli het in September verlede jaar ’n argument gehad terwyl hulle staalpype van ’n sleepwa afgelaai het.
Gebruik van waterkanon by Sassa-kantoor ondersoek
Vrae word gevra oor waarom die polisie se eenheid vir openbare orde die betrokke dag ontplooi is en wie die opdrag gegee het om op sorgbehoewendes met ’n waterkanon los te trek.
Liggaam op Tafelberg dalk dié van vermiste vrou
“Sy het die vorige dag vir my gesê sy wil Tafelberg toe gaan.”
Kinnear-gesin verseker van geregtigheid
Lt.kol. Charl Kinnear se weduwee het ’n versoekskrif aan die komitee gerig met verskeie vrae rakende die ondersoek na haar man se moord.
Private vervolger se beweerde verkragter in hof
Die direkteur van openbare vervolgings (DOV) in die Oos-Kaap het geweier om vervolging teen die verdagte in te stel.
Voëlklip-slagoffers was van Gauteng
Dit blyk nie ’n opsie te wees om die pad by die berugte Voëlklipkrans permanent te sluit nie.
Jong vrou byna dood op ertsroete
’n Ernstige ongeluk het opnuut die aandag gevestig op die vervoer van erts tussen die Noord-Kaap en die Oos-Kaap.
British Airways, Kulula hervat dié vlugte
Die lugrederye beoog om vlugte geleidelik te hervat te midde van die Covid-19-pandemie.
Swanger vrou se moord moes soos selfmoord lyk
Die beweerde meesterbrein agter die moord op ’n swanger vrou het Maandag in die hof verskyn en daar is gehoor dat daar ook voorheen ’n aanslag op haar lewe was.
Chaos toe duisende by Steve Biko opdaag vir entstof
“Dit wat Sondag gebeur het, was nie veronderstel om te gebeur nie.”