’n Outomatiese geweer van Israeliese fabrikaat met ’n gelaaide magasyn is in die voertuig gevind.
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Polisie by OB verkla oor onklaar DNS-stelsel
“In ’n land waar meer as 12 000 vroue verkrag en 6 297 mense van Oktober tot Desember verlede jaar vermoor is, is die stand van sake skokkend.”
Hoë waarskuwingsvlak vir tornado’s in VSA uitgereik
Dié seldsame risikovlak word net een of twee keer per jaar uitgereik.
Vliegtuig stort neer by lugmagbasis
Die vliegtuig behoort aan die lugmagmuseum.
Vrou eis glo skelm halfmiljoen van POF
Dít terwyl die Padongelukkefonds se uitstaande betalings aan slagoffers miljarde rande beloop.
Wie dok op ná diplomaat luukse woonstel beskadig?
Al die elektriese toestelle in die kombuis was vernietig en al die waardevolle messeware soek toe die betrokke diplomaat verlede jaar uit die woonstel getrek het.
Insekdoder eis glo ma, 3 kinders
Slegs een kind het die voorval oorleef.
Private ondersoek ná olifant veldgids vertrap
Ál meer vrae duik intussen op oor daardie noodlottige dag by ’n luukse natuurreservaat naby Hoedspruit.
Lewenslank vir voormalige tesourier
Vincenzo Pietropaolo het in 2017 sy pa in sy slaap doodgeskiet waarna hy later daardie jaar sy vervreemde vrou nege keer geskiet het.
Maak jou reg vir ʼn brandstofprysskok
Die algemene brandstofheffings en die heffing vir die Padongelukkefonds tree volgende maand in werking.
Ramaphosa gelas ondersoek na Noordwes-departement
Die spesiale ondersoekeenheid is gemagtig om alle transaksies tussen 2016 en verlede Vrydag na te gaan.
Bendelid vas oor beweerde Kinnear-moordwapen
’n Vuurwapen is vir ballistiese toetse gestuur.
Omstrede video beland Bishops (wéér) in sop
Die spogskool is dié keer in die nuus oor ‘n ontstellende video waarin dit voorkom of ‘n seun verkrag word.
NDBV kry wéér bloedneus oor verskeping van skape
Die hofstryd tussen Al Mawashi en die NDBV duur al sedert die begin van verlede jaar en beloop reeds miljoene rande in regskoste.
Plan gemaak met Voëlklip
“’n Mooi plek het ʼn begraafplaas geword.” Dis hoekom die munisipaliteit nou alle memorabilia wat slagoffers van Voëlklip gedenk, wil verwyder.
Betogende Wits-studente nie vervolg
Talle studente aan die Universiteit van die Vrystaat is intussen in hegtenis geneem ná studentebetogings in Bloemfontein.
Groblersdal-moord: Staat gekap oor saak wat sloer
“Die saak is al vir vyf maande op die rol en die ondersoek is steeds nie afgehandel nie.”
Nog 5 vas oor VBS-skandaal
Nog drie verdagtes sal na verwagting deur die loop van vandag hulself aan die Valke oorgee.
Vermiste vrou se liggaam in lykshuis gevind
Die soektog na ’n vrou van Pretoria het tragies geëindig toe haar liggaam in ’n lykshuis in Brits, Noordwes, opgespoor is.
Man val uit venster van woonkompleks
Die man is op die toneel dood verklaar.