Luisteraars kan weer op Radio Kaapse Kansel 729AM inskakel.
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Kind (12) ernstig beseer toe gesinsmotor pad verlaat
Die ma en seun het onder uit die kloof om hulp geskree.
Jong vrou vas wat baba glo ontvoer
Die vrou word daarvan beskuldig dat sy haar vriendin se baba ontvoer het.
Man langs pad op ‘teregstellingswyse’ doodgeskiet
Die bestuurder van ’n minibustaxi het uitgeklim om ’n papwiel te ruil nadat skerp penne oor die pad gegooi is.
Lesufi ontken ‘geheime’ tendervergadering
Lesufi sê nou die opname waarin hy sê dat dit sy verantwoordelikheid as LUR is om te verseker dat tenders “sy mense” tevrede stel, is gemanipuleer.
Radio Kaapse Kansel tydelik van die lug weens plundering
Die koperplaat waarop die sender staangemaak is, is uitgebreek en verwyder.
Jonathan Ball was ‘vreesloos, ʼn goeie uitgewer’
Die Suid-Afrikaanse uitgewer Jonathan Ball is Saterdag oorlede.
Lesufi se kop geëis oor tender-uitlating
Solidariteit meen Lesufi en sy kaders het “plunderaars onder die dekmantel van ʼn regering geword”.
Hoofregter appelleer teen ‘gebrekkige, oppervlakkige’ uitspraak
Mogoeng voer aan dat die regter se redenasie rakende sy pro-Israel-uitlatings “gebrekkig” en “ontstellend oppervlakkig” was.
Drie sterf in botsing op N1
’n Bakkie en Toyota Fortuner het glo reg van voor gebots.
Covid-19-statistieke: Só lyk nuwe, aktiewe gevalle nou
Enkele sterftes is ook sedert die vorige verslag aangemeld.
Jong ma kry longoorplanting ná Covid-19
Covid-19-pasiënte se longe word soms deur dié virus beskadig. In Mbali se geval was die skade egter onomkeerbaar. Haar enigste kans op oorlewing was ’n longoorplanting. “Ons is redelik seker dat ons die eerste span in Suid-Afrika is wat dit doen.”
Vermiste matriekseun veilig, terug by ouers
Emiel Smit is Donderdag laatmiddag met sy ouers herenig.
J&J-entstof goedgekeur vir kommersiële gebruik
Dít nadat die entstof vantevore slegs vir navorsingsgebruik goedgekeur is.
3 vas oor sakeroof, kaping
Daar word vermoed dat die verdagtes moontlik deel is van ’n misdaadsindikaat nadat die polisie beslag gelê het op onder meer gesteelde voertuie en springstowwe.
Opwinding, kommer oor kodering, robotika in skole
Die SOS sê hy is bekommerd oor die vereiste dat elke skool ʼn ingerigte rekenaarsentrum moet hê en die rol wat die onderwysdepartement hierin gaan speel.
Pa in hof vir seun se moord
’n Rusie het glo Jacques Ferreira se skietdood tot gevolg gehad.
Dowe skoolseun neem eie lewe
Die skoolseun en sy meisie het glo ’n uitval gehad.
Top-advokaat gaan De Ruyter ondersoek
Eskom het spesifiek dié senior advokaat versoek om die bewerings teen sy uitvoerende hoof te ondersoek.
Inenting van plaaswerkers moet prioriteit wees – TLU
“Ons kan nie bekostig dat plase in kwarantyn geplaas moet word, sou daar ʼn Covid-19-uitbreking [op die plaas] wees nie.”