Al ooit gehoor dat iemand ‘n “bombarie opskop”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: Iets te berde bring
Wat op aarde beteken dit om “iets te berde te bring”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: ʼn Senuweeorrel wees
Wanneer sê ons iemand is ʼn senuweeorrel? Taaltoffie ondersoek die betekenis en herkoms van dié uitdrukking.
Uitdrukking: Iemand het van Koerland se vleis geëet
Wanneer sê ons iemand het “van Koerland se vleis geëet”? Taaltoffie ondersoek die betekenis en herkoms van dié uitdrukking.
Uitdrukking: Kaskenades aanvang
Wat het die uitdrukking “kaskenades aanvang” met ʼn inwoner van ʼn Franse streek te doen? Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind.
Uitdrukking: Iemand is ʼn grasweduwee
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “iemand is ʼn grasweduwee” wat verwys na ʼn vrou wie se man tydelik weg is.
Uitdrukking: ʼn Bloukous wees
Wanneer sou daar na ʼn werkende vrou as ʼn “bloukous” verwys kon word? Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind.
Uitdrukking: Kolmuis vreet wasgoed
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “kolmuis vreet wasgoed” wat gebruik word wanneer iemand se klere in die gleuf van die boude optrek.
Uitdrukking: Die hele boksendais
Al ooit gewonder waar die uitdrukking “die hele boksendais” vandaan kom? Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind!
Taalgebruik: Te kus en te keur
Sê ʼn mens “te kus en te keur” of “te kies en te keur”? Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind.
Uitdrukking: My oupa se hond en sy oupa s’n het saam aas weggesleep
Wat beteken dit as ons sê jou oupa se hond en sy oupa s’n het saam aas weggesleep? Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind.
Uitdrukking: Vat jou goed en trek, Ferreira
Het jy al ooit die kostelike verhaal agter die uitdrukking, “Vat jou goed en trek, Ferreira”, gehoor? Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind.
Uitdrukking: ʼn wit olifant
Wanneer sê ons iets is ʼn wit olifant? Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind!
Uitdrukking: iemand ruik na oliekolonie
Wat op aarde is oliekolonie en wat het dit met iemand wat lekker ruik te doen? Taaltoffie ondersoek die herkoms van dié uitdrukking.
Uitdrukking: te dik vir ʼn daalder
Al ooit gewonder waar die uitdrukking “te dik vir ʼn daalder” vandaan kom? Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind!
Uitdrukking: Hygend hert!
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “Hygend hert!”
Uitdrukking: kwaaibaadjie aantrek
Wat op aarde beteken die “kwaaibaadjie aantrek” en hoe word dit gebruik? Taaltoffie stel ondersoek in
Uitdrukking: ’n skietgebedjie opsê
Hoekom noem ons dit ‘n “skietgebedjie”? Taaltoffie stel ondersoek in
Uitdrukking: handuit ruk
Al ooit gewonder waar ons aan die uitdrukking “handuit ruk” kom? Taaltoffie stel ondersoek in
Uitdrukking: op eie wieke dryf
Wanneer sê ons iemand “dryf op eie wieke”? Taaltoffie ondersoek die betekenis en herkoms van dié uitdrukking