Wat beteken dit om iemand se horing onder die tou uit te haal? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: ʼn Enakskind
Wanneer sou daar na ʼn persoon as ʼn “enakskind” verwys kon word? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: lood swaai
Wat het die uitdrukking “lood swaai” met ʼn matroos te doen? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: Dit gaan jou blikkies
“Dit gaan jou blikkies” is die Afrikaans vir “Good luck to you!” Maar waar kom dit vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: ʼn Blou skeen kry
Ons hoop nie jy het al ’n blou skeen gekry nie!
Uitdrukking: Die kool is die sous nie werd nie
Wanneer sê ons “die kool is die sous nie werd nie”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: Die koeël is deur die kerk
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “die koeël is deur die kerk”.
Uitdrukking: Iemand harpuis laat ruik
Wat het die uitdrukking “iemand harpuis laat ruik” met gom en ʼn bokskryt te doen? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
Uitdrukking: Trankiel wees
Wat op aarde beteken dit om trankiel te wees? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: ʼn Oes affêre
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “ʼn oes affêre”.
Ou liefde wat nie roes en ander uitdrukkings
Ou liefde roes nie; van liefde en koue water leef; kalwerliefde… Taaltoffie ondersoek ʼn paar uitdrukkings waarin “liefde” voorkom.
Uitdrukking: Antjie Somers
Die legende van Antjie Somers word al vir generasies lank vir kinders as bangmaakstorie vertel. Taaltoffie ondersoek die herkoms van hierdie uitdrukking.
Uitdrukking: Geen kind of kraai hê nie
Dié uitdrukking het ‘n baie interessante maar wrede herkoms.
Uitdrukking: Oop-en-toe êrens aankom
Ons hoop nie jy kom vandag oop-en-toe êrens aan nie!
Uitdrukking: Kaduks voel
Wanneer voel iemand kaduks en waar kom ons daaraan? Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind.
Jou ʼn boggel lag en ander uitdrukkings
Lag of jy betaal word; jou ʼn boggel (met ʼn skuifraam) lag; vol lag wees… Taaltoffie ondersoek ʼn paar uitdrukkings waarin “lag” voorkom.
Uitdrukking: ʼn Geraamte in die kas hê
Het jy al ooit die interessante verhaal agter die uitdrukking, “ʼn Geraamte in die kas hê”, gehoor? Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind.
Uitdrukking: Alle grappies op ʼn stokkie
Ons ken almal die uitdrukking, “Alle grappies op ʼn stokkie”. Maar weet jy waar dit vandaan kom? Taaltoffie ondersoek die herkoms van hierdie uitdrukking.
Altyd hot-om wil en ander idiome
Die vyfde wiel aan die wa; Speeklos wees; Altyd hot-om wil… Taaltoffie ondersoek ʼn paar uitdrukkings oor waens, trekdiere en trektoerusting.
Uitdrukking: Op die bakoond sit
Wanneer sê ons iemand sit op die bakoond? Taaltoffie ondersoek die betekenis en herkoms van dié uitdrukking.