Sy het 79 jaar lank as onderwyseres gewerk.
Gedagte vir die dag: ’n Gebed oor die absolute waarheid
Alles wat die Here doen, is waar en reg, en al sy voorskrifte is betroubaar. Hulle is vir altyd geldig, en met trou en opregtheid moet dit gehoorsaam word. (Psalm 111:7-8)
ToekomsVenster: Die dood is vernietig, die oorwinning is behaal
Moenie langer gevange gehou word deur die werklikheid van die dood nie. Waar die liefde volmaak geword het is daar geen vrees nie leer die Bybel ons.
Kunsveiling steun skool, kunstebedryf
Die Affie 100 Fonds Trust bied tans ʼn aanlyn kunsveiling aan wat kunsliefhebbers en -versamelaars die geleentheid bied om uitstekende werke van Suid-Afrika se bekendste kunstenaars te kry.
10 dae, R100 000 se geskenke: Wen een van 10 Van Loveren-geskenkbewyse
Van Loveren bederf tien Maroela-lesers met ʼn geskenkbewys ter waarde van R1 000 elk!
Onderstepoort spog nou met eie MRI-skandeerder vir diere
Dit beteken dié dierehospitaal van die Universiteit van Pretoria hoef nou nie meer spesiale reëlings met gewone hospitale te tref om MRI-ondersoeke op diere uit te voer nie.
Radiostasie vat vyf vir voedselsekerheid
Volgens Stofberg is voedsel tans ʼn groot uitdaging in Suid-Afrika.
Gedagte vir die dag: ’n Gebed in tye van geestelike droogte
Die Here sal jou altyd lei. Selfs in tye van droogte sal Hy voorsien in jou behoeftes. Hy sal jou gesond en sterk hou. Jy sal wees soos ’n tuin wat genoeg water kry, soos ’n fontein wat altyd aanhou vloei. (Jesaja 58:11)
ToekomsVenster: Maar vir my sal God loskoop
Die vraag is uiteraard waarop jy bou? Mag dit wees dat jy die wonder van Ps. 49:16 ter harte neem, toe-eien en dankbaar daarvoor lewe.
Drie groot onderwysbeurse bekendgestel
Drie van die grootste onderwysbeurse in die private hoër onderwys is Maandag in Pretoria bekendgestel.
Werknet: Rekordgetal poste vir werksoekers
“Die platform het reeds almal se verwagtinge oortref.”
Baanbrekersoperasie vir SA red baba se oog
Klein AJ se ma het geweet iets is nie pluis nie toe sy ʼn vreemde merk op haar babaseun se wang opmerk, enkele dae ná sy geboorte.
‘Kwêla’ se ‘Dorp van die jaar’ is…
ʼn Dorpie in die Kaapse Overberg is as die 11de wenner van die kompetisie gekroon.
10 dae, R100 000 se geskenke: Tien UPS’e te wen
RSAWEB bederf tien Maroela-lesers elk met ʼn ononderbroke kragtoevoer-toestel (UPS) ter waarde van R1 800 elk!
Gedagte vir die dag: ’n Gebed oor stil tye
Net by God kan ek rustig wag, van Hom kom my verlossing. Ek wil rustig op God wag, want van Hom kom al my hoop. Stort jou hart uit voor Hom, want God is ons toevlug. (Psalm 62:2, 6, 9)
Afvalbierwater besproei nou spinasie
“Afvalbierwater waarvan normaalweg ontslae geraak moet word, kan nou die nodige voedingstowwe aan groente soos spinasie gee.”
Skool ‘koop’ nuwe been vir leerder
Genoeg geld is ingesamel om vir Wian ook ’n prostetiese sportbeen te laat maak.
Vuur vir taal, kultuur brand warm in Dricus se hart
“Wie jy is, is te danke aan jou kultuur; aan die mense wat in die verlede die opofferings gemaak het om ons die lewe en identiteit te gee wat ons vandag het.”
10 dae, R100 000 se geskenke: Wen een van 10 boekpakke met NB-Uitgewers
NB-Uitgewers bederf tien Maroela-lesers met wonderlike boekpakke met ʼn totale waarde van R17 500!
Gedagte vir die dag: ’n Gebed oor nuwe dinge
Op u ontferming kan ’n mens altyd vertrou. Dit is elke oggend nuut. (Klaagliedere 3:23)