Kyk net hoe heerlik lyk dié resep! Jy gaan maar ekstra moet maak – daar gaan vuisgeslaan word oor die boudjies …
Resep-video: Gebakte boereworsrolletjies
Dié boereworsrolletjies met ʼn kinkel is ʼn wenner vir middag- of aandete.
Resep: Vis-en-aartappelslaai
Sit hierdie veselryke slaai voor as middagete of op ʼn warm somersaand.
Resep: Chilli con carne met tortillaskywe
Hierdie uit-die-boks-idee kan in jou of jou kind se kosblik kom. Dit is nie net propvol kleur en geur nie, maar ook hoog in vesels en voedingswaarde.
Resep-video: Bobotie vir twee
As jy nog nie planne vir Valentynsdag het nie, is hierdie resep dalk net wat jy nodig het om ʼn heerlike romantiese afspraak by die huis te reël.
Resep: Tuna-mayonnaise-voupakkies
Pak dié voupakkies met tuna en mayonnaise in vir werk, maak dit vir jou kinders se kosblikke of vir ʼn vinnige aandete wanneer daar nie ure is om voor die stoof te staan en kook nie.
Resep: Kerriehoenderbredie
ʼn Heerlike kerriehoenderbredie vir dié week se spyskaart.
Resep: Varkworsies in ’n pikante sous
Vinnige resep vir vanaand se aandete.
Resep-video: Maalvleispasteitjies
Trek hierdie resep volgende keer nader wanneer jy kopkrap oor wat in môre se kosblik moet kom.
Resep: Worsie en kruierysgereg
Middagete in ʼn japtrap! Jy kan ook ʼn geposjeerde eier bo-op elke porsie bedien.
Resep: Biltonghappies
Botter jou brood aan albei kante vir dié smullekker biltonghappies.
Resep: Boeliebieftert
Wanneer die finansies knyp sal hierdie souttertresep met boeliebief handig te pas kom.
Resep: Herderspastei met baba-aartappels
Sit hierdie herderspastei voor met ʼn groenslaai of lemoenpampoentjies wat met ertjies gevul is.
Resep-video: Gevulde skorsies
ʼn Heerlike alles-in-een-maaltyd! Die kinders sal nie eers weet hulle eet groente nie.
Resep: Wors-en-fetakaas-slaai
Oorweeg dié slaai met botterskorsie, boerewors en fetakaas, ʼn kombinasie waarmee jy net kan wen.
Resep: Hoender met muskadelsous
Sit dit voor met skulpnoedels, rys, koeskoes of gort en slaai, of gestoomde groen groente soos broccoli, Brusselse spruite of groenertjies.
Resep: Romerige blatjang-hoendergebak
Blatjanghoender is waarskynlik ʼn gunsteling in baie Suid-Afrikaanse huise. Probeer gerus dié resep wat jy in jou ketelbraai kan gaarmaak.
Resep-video: Kersfeespastei
Dít is ʼn heerlike resep om jou te help om van al Kersdag se oorskietvleis ontslae te raak.
Resep: Texas gekruide beesvleis
Bedien papierdun skyfies van die borsstuk op geroosterde ciabatta-rolletjies met koolslaai of chakalaka.
Rooibos goed vir diabete
Met meer as 4,5 miljoen Suid-Afrikaanse volwassenes wat met diabetes leef, is dit belangriker as ooit om gesonde eetgewoontes ’n prioriteit te maak.