Toyota het vandag die nuwe Hilux aan die media bekendgestel.
KTM 890 Adventure R bied meer
KTM het ook ’n beperkte aantal Adventure R Rally-modelle beskikbaar gestel.
Luister: Wiele2Wiele verken die Oos-Kaap met VW se nuwe T6.1 Caravelle
Hierdie week gaan verken Wiele2Wiele die Oos-Kaap met Volkswagen se nuwe T6.1 Caravelle en ry rond met Toyota se nuwe ster – die Starlet.
Die beste in sy segment?
As ʼn mens na die bakkiesegment kyk, is daar ʼn magdom variante en opsies.
Beperkte weergawe van uiters gewilde Polo bekend gestel
Volkswagen verkoop elke maand derduisende Polo’s.
Baba in reeks heel lekkerste
Dis ʼn pragtige wa, met leer en luuksheid in oorvloed.
Dís mos ʼn mouterkar
Ek het onlangs ʼn paar dae met Audi se nuwe A6 deurgebring en die voertuig is fantasties.
Renault se Koleos onderskat?
Die Koleos is ʼn lieflike produk wat deur sy enjin/ratkas-paring teleurgestel word.
Luister: Wiele2Wiele ry met Isuzu se opgeknapte mu-X
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Isuzu se opgeknapte sewesitplek-mu-X-sportnuts, rits rond met Suzuki se Ignis wat ook nou ‘n nuwe baadjie het en verken die Kaap by die bekendstelling van Kia se Seltos-dieselenjin.
So gemaklik soos ʼn ou paar rooi velskoene
Kan jy David Kramer en sy Volksiebus oor die Tierkloofpas onthou? Volkswagen se nuwe Caravelle gaan vir baie gesinne ʼn droom wees.
Betroubaarheid belangriker as net lekker
Dit is maklik om die Discovery op te som. Dit is ʼn lieflike voertuig, maar die meganiese goggas pla my.
Verbod op TikTok in VSA afgeweer – vir eers
Die verbod sou van Apple en Google vereis om die diens uit hul onderskeie appwinkels te verwyder, sodat nuwe gebruikers dit nie kon aflaai nie.
Luister: Wiele2Wiele ry met die Land Rover Defender
Wiele2Wiele het met die nuwe Land Rover Defender gery en kan nie uitgepraat raak nie. Toyota sê totsiens vir die Etios maar verwelkom die nuwe Starlet wat veral die jongklomp se aandag gaan trek. Hulle gesels oor elektroniese stelsels en oor die Total Agri 400-veldren wat naelskraap geëindig het.
Kenners gee veiligheidswenke vir veldry
Met Suid-Afrikaners wat nou meer vrylik mag reis, beplan talle inwoners om binnekort die dolle gejaag agter te laat in ruil vir ʼn kuiertjie in die bosveld. Hier is ʼn veldry-veiligheidsgids om te verseker dat jy jou bosveld-padvat veilig kan geniet.
Toyota Etios vervang met beter Starlet
Die Toyota Etios is nie meer nie.
Bied Pajero Sport nou die beste waarde?
Mitsubishi het pas sy Pajero Sport ʼn bietjie opgeknap.
Kia Seltos wys sy vleis
Daar is baie wat in sy guns tel, maar die prys pla bietjie. Nie soveel dat ek hom nie sou aanbeveel nie…
TikTok, WeChat binne dae in VSA verban
TikTok sal ná Sondag nie meer in die VSA afgelaai of opgedateer kan word nie.
BMW se nuweling vir die jonger mark
BMW het sy nuwe 2-reeks- Gran Coupé met ontwerp as die hoofdoel vervaardig.
Ford se ryk erfenis in Suid-Afrika
Ford se wortels in Suid-Afrika dateer so ver terug as 1905.