“Diamante sal altyd populêr wees, en deesdae is sjampanjekleurige, konjakkleurige en ‘sout-en-peper’-diamante gewild.”
Foto’s: Sterre haal uit en wys by die SAG-toekennings
Vanjaar het die bekendes vrolike kleure en snitte gedra, met net die regte tikkie skitterglans en detail.
Sy neem die stryd op vir lang vroue
“Ek is baie dankbaar dat die behoeftes van die voller figuur en die petite figuur in ag geneem word, maar êrens langs die pad is die behoeftes van die langer vrou vergeet!”
Foto’s: Só lyk die sterre by Golden Globes
Terwyl die Golden Globes eintlik draai om die goue beeldjies waarmee bekendes aan die einde van die aand wegstap, is die uitrustings waarmee hulle by die geleentheid opdaag amper nét so belangrik vir mode-aanhangers.
Die top-10 skoonheidstendense vir 2019
Staan terug wenkbroue, dis tyd vir wimpers!
Só lyk 2019 se modegiere
Wye jeans, deurskynende sokkies … watter modegier hou 2019 nóg in?
Foto’s: Plaaslike ontwerpers maak rok vir Beyoncé
“Dit was nog altyd ons missie om vir Beyoncé ʼn uitrusting te maak, maar ons het nooit gedink die dag sou so spoedig aanbreek nie.”
Hou só by die drag-voorskrifte vir funksies
Daar is vyf algemene kategorieë vir kleredrag. Lees hier wat jy by elkeen kan en nie kan aantrek nie.
Sorg só vir jou vel en hare dié somervakansie
Hannon Bothma gee wenke om jou hare en vel te beskerm. Staan ‘n kans om ʼn Hannon-geskenkpak ter waarde van R3 000 te wen!
Gróót mode-studiebeurse toegeken
Die waarde van die beurse is R380 000 en sluit persoonlike mentorskap en internskap by Gert-Johan Coetzee se ateljees in Johannesburg in.
Internet gons oor Meghan se modeflater
Die hertogin van Sussex het die eerste nege dae van haar en prins Harry se eerste amptelike toer as getroude paartjie haar beste voetjie voorgesit – tot Donderdag.
Modehuis gebruik nou virtuele modelle
Talle mense het hul afkeer van dié neiging op sosiale media laat hoor.
Foto’s: Pta-vrou bring toe wel kroon huis toe
“ʼn Mens gaan na hierdie kompetisies en verwag dat jy sommer net sal pret hê. Nooit in my wildste drome het ek verwag dat ek terug Suid-Afrika toe sal kom met twee titels nie.”
Mej. Amerika-kompetisie fokus nou op ‘innerlike skoonheid’
“Mej. Amerika sal ʼn kompetisie wees, níé ʼn skoonheidskompetisie nie. Ons sal nie meer die kandidate op grond van hul uiterlike en fisieke voorkoms beoordeel nie.”
Só lyk die trourokmodes vir dié seisoen
Trou jy of iemand wat jy ken binnekort? Kyk hier hoe jy die jongste trourokgiere ten beste kan benut.
Foto’s: Spoggeleentheid toe Mej. SA gekroon is
Tamaryn Green is Sondagaand by ʼn geskiedkundige en glansryke geleentheid in Pretoria as die 60ste Mej. Suid-Afrika gekroon. Die kroning het vanjaar vir die eerste keer anders verloop én nagenoeg 40 voormalige titelhouers van Mej. SA het die geleentheid bygewoon.
Moets en moenies vir jou trourok
Moet jy jou trourok oor die internet bestel, dit eerder huur as koop, of na ander kleure as wit kyk? Diaan Daniels gee raad.
Wenke om jóú droomtrourok te vind
Maroela Media het aan die bekende modeontwerper Diaan Daniels se deur gaan klop om sý wenke vir jou droomtrourok te hoor.
‘Model’ op Instagram laat mense kopkrap
Daar is egter een groot verskil tussen Miquela en ander bekende modelle.
Wenke vir ʼn oorvol klerekas
Leandie du Randt Bosch, aktrise en eienares van die aanlyn klerereeks Skoonma, gee raad hoe om werk te maak van ʼn oorvol klerekas.