In die somer is dit vir baie van ons die belangrikste om ʼn haarstyl te kies wat daarvoor sorg dat jou hare nie in jou gesig of nek hang nie.
6 modegiere vir die somer
Dit is tyd om jou lang moue en jeans behoorlik weg te pak, want ons weet hoe heerlik warm die Suid-Afrikaanse somer kan wees.
Foto’s: Só lyk aanspraakmakers op Mnr. SA-kroon
“Mnr. Suid-Afrika moet iemand wees wat inspirasie bied, ʼn baken van hoop kan wees en iemand wat die jeug in ons land positief kan beïnvloed.”
Mej. SA: Hier is nog foto’s van Shudu, Thato en Natasha
Shudufhadzo Musida is Saterdagaand as die 62ste Mej. Suid-Afrika aangewys.
4 doen-dit-self-skoonheidsbehandelinge met rooibos
Rooibos is so veelsydig dat dié behandelinge jou hare en vel sal verfris sonder om die bank te breek.
Foto’s: Hier is ons nuwe Mej. SA!
“As Mej. SA sal ek ʼn verteenwoordiger wees van die skoonheid, veerkragtigheid en diversiteit wat ek in hierdie land sien.”
7 redes om rooibos by jou skoonheidsroetine in te sluit
“Spoel jou hare minstens een keer per week af met sterk, afgekoelde rooibostee vir gloeiende lokke.”
Lana Joubert terug met nog ʼn seisoen van ‘Eksieperfeksie’
“Wie hou nie daarvan om te sien hoe iemand mooi gemaak word nie?”
9 SA mode-ontwerpers om dop te hou
Suid-Afrika spog met topmode-ontwerpers wat klere met ʼn unieke styl skep, wat terselfdertyd die diversiteit van Suid-Afrika omarm.
7 velsorgwenke vir die nuwe seisoen
“Met die aanbreek van ʼn nuwe seisoen is dit net so belangrik om jou velsorg aan te pas as wat dit is om jou klere te verander. Maar ʼn totale ommeswaai is darem ook nie nodig nie; ʼn paar klein aanpassings sal jou reeds baie beter laat voel en lyk, en boonop jou vel gesond hou.”
Drie wenke teen velveroudering
Dit is die moeite werd om plek te maak in jou badkamerkassie vir hierdie drie teenverouderingsmiddels.
Hier is vanjaar se grootste lente-modegiere
Dit is tyd om jou klerekas aan te pas met meer vloeiende items, om te speel met kleure en patrone, en om nuwe silhoeëtte te ontdek ná die koue wintermaande van jasse en stewels.
Foto’s: Mej. SA se top-10 aangekondig
Hier is die finaliste wat oor die Mej. SA-verhoog sal stap.
Gee jouself só ’n salonmanikuur by die huis
Of jy nou geld probeer bespaar, jy net nie daarvan hou om in ʼn salon te gaan sit nie, of jy bloot net nie ʼn salon naby jou het nie – hier is hoe jy in die gemak van jou eie huis ʼn salonmanikuur kan kry.
Dra só grimering saam met ʼn masker
Ons almal het dit al gesien – daardie smeersel onderlaag of lipstiffie wanneer jy jou masker afhaal en jy wat dan met ʼn rooi ken en vaal lippe vinnig badkamer toe hardloop om dit te gaan opknap.
3 wenke vir ’n droë vel
Jou vel is die grootste orgaan van jou liggaam , daarom is dit belangrik om seker te maak jy versorg elke deel daarvan, insluitend jou hakke, lippe, elmboë, knieë en hande.
Só pas haarsalonne aan by Covid-19
Hoewel haarkappers gereed staan om klante te ontvang, is die ervaring deesdae ietwat anders.
Gee jou masker jou velprobleme? Hier is raad
Mense wêreldwyd kla oro puisies en irritasie onder hul gesigmaskers.
Kollageen kan jou vel, bene en spiere help
Kollageenaanvullings is beskikbaar in die vorm van pille, tablette en poeiers.
Demi Lee is goeie fee vir droomrok-projek
“Jy kan nou iemand se spesiale geleentheid in ʼn droomgeleentheid verander.”