Tog het die Boere nie sommer net in sak en as gaan sit as hulle gevange geneem is nie – hulle het planne beraam om te ontsnap, weer tot die stryd toe te tree, te oorleef, en helaas, om ʼn bestaan te maak in die kampe.
Reddingspoging lei tot jarelange vriendskap
Dit is 16 Oktober 1974. Vir ure het ʼn erg beseerde Libby Stark tussen die vliegtuig se wrakstukke gelê.
Gesin vier 10 jaar oue wonderwerk wat seun red
Vandag, 10 jaar nadat Nuwan by die dood omgedraai het, is hy ʼn opgewekte seun wat hom nie laat afskrik van ʼn uitdaging nie.
Plattelandse skole is (ook) tops!
Kenners sê dit is noodsaaklik om Afrikaanse skole op die platteland aan die gang te hou, nie net omdat dit gehalte-onderrig bied nie, maar ook die rugsteun van gemeenskappe in die platteland vorm.
Video: Hiér kan aasvoëls gedy
“Sommige aasvoëlspesies het die afgelope 30 jaar met 97% afgeneem. Dit beteken dat Suid-Afrika van sy inheemse aasvoëlspesies – in ons leeftyd nog – kan verloor.”
Talle gestremdes baat by skubaduik
Maretha Botes het meer oor aanpasbare skubaduik gaan uitvind.
Foto’s: Historiese Goodnow-saal gou weer oopgestel
Restourasie aan die historiese Goodnow-saal op Wellington is amper afgehandel nadat dit sewe jaar gelede byna in ʼn brand verwoes is.
Van kunsdorp na slimdorp: Clarens bestuur eie krag
Ladingsbeperking is nie ʼn nuwe konsep vir ondernemings in die land nie, maar wel ʼn eerste vir ʼn dorp in Suid-Afrika.
Radiostasie help om gesteelde reddingsboeie te vervang
Die NSRI het sedert 2017 verskeie pienk reddingsboeie op strande geplaas om mense te help met noodreddings uit die see.
Wen ʼn Valentynsdag saam met jou geliefde!
Maroela wil graag twee van ons lesers elkeen met R1 000 kontant bederf sodat jy en ʼn geliefde dié jaar Valentynsdag sommer behoorlik kan vier.
Sterilisasieprojek help honderde Khayelitsha-honde
Organisasies beoog om 500 honde in een maand te steriliseer.
Vroue in Beweging: Voorbereiding om te trou
Tydens hierdie geestelike voorbereiding is daar soveel ander aspekte waaraan daar ook aandag gegee moet word. Vir die meeste paartjies is daar ook die finansiële druk van ʼn troue wat gereël moet word, en dan natuurlik die nesskoppery.
Wen ʼn Spiegelau-geskenkpak van SPAR
SPAR wil graag een gelukkige Maroela-leser bederf met die volledige Spiegelau-reeks.
Valentynsdag: Wen ’n romantiese naweek vir twee in Limpopo
Geniet die gasvryheid van Berchtesgaden gedurende die naweek van 16-18 Februarie, waar jy die Saterdag ontspan, die bos bewandel, laatmiddag ʼn wildsrit geniet en die skoner geslag stuur vir ʼn spa-behandeling – alles by die wennerspakket ingesluit.
Met ’n emmer water die nuwe jaar in
Maar Roedolf sê dis net vir nou. “Dié jaar gáán beter wees, mevrou.” En ek glo hom.
Oom Paul se baadjie opnuut afgestof
“Ons is trots in wie en wat ons is en dit is my plig as trotse Afrikaner om hierdie soort goed in stand en netjies te hou – vir ons en vir geslagte wat nog kom.”
Al spelende kry Jan sewe A’s
Jan speel al viool vandat hy ses jaar oud is.
Josh slaag matriek, rolstoel en al
Josh Bulcraig het matriek geslaag, mét universiteitsvrystelling, al het hy sy matriekjaar in ʼn rolstoel voltooi.
‘Niks anders nie as harde werk’ sorg vir A’s
Nicolas Smit van Paul Roos Gimnasium sê dis maklik om jouself te motiveer as jy weet wat jy wil bereik.
Foto: Welkom, Baba Etzebeth
Anlia het Saterdag ʼn foto gedeel van die stralende gesin kort ná Baba Etzebeth se geboorte Dinsdag.