“Dit is ʼn passie, ʼn liefde en wie ek geword het. Ek staan elke oggend op met opwinding om te ontdek wat ek volgende gaan skep.”
Premature wonderwerkies nou presterende tieners
“As ma kyk ek elke liewe dag in verwondering na hulle. Die tweetjies besef nie eens watse wonderwerke hulle is nie.”
‘Kokkedoor’ se sjef Pieter floreer in Wes-Afrika
“Ek mis die huis en my mense baie, en ʼn goeie braai en boerekos bly maar my hart se punt.”
Almé Swart skryf raak met radiodrama oor vasgevangenheid
“Toe ek die eerste keer na my eie storie oor die radio geluister het, het ek ʼn ongelooflike gevoel ervaar.”
Video: Groot mylpaal vir SA se voorste varkvleisverwerker
Dié fabriek spog nou met die grootste boksvrieskas van sy soort in Afrika en kan altesame 120 ton se produkte in 24 uur tot -18 °C vries.
Uiteindelik! ʼn Nuwe (Afrikaanse) hoërskool vir Darling
Ná ʼn dekade lange gewag het bouwerk aan ʼn nuwe Afrikaanse hoërskool in Darling in die Wes-Kaap uiteindelik begin.
Helpende Hand se Ons Winkels het ’n liefde vir hul roeping
Vir die mense wat die roeping van hul hart volg, is die belonings onmeetbaar.
Springbokke is 2023 se nuusmaker van die jaar
Dit is die vierde keer dat die span dié toekenning ontvang.
Kaapstad skud vere reg vir grootste kunsteskou in Afrika
Die skone Kaap gaan dié naweek selfs nog meer aanskoulik wees met die room van Afrika se kunstenaars wat by die Investec Cape Town Art Fair sal saamtrek.
100 jaar van radio wêreldwyd gevier
“Die onmiddellike verbintenis tussen twee mense wat kilometers uit mekaar sit, is spesiaal.”
22 tweelinge – met juffies daarby – by Pta laerskool
“Daar is heelwat van hulle wat baie kleiner is en hulle het almal so hand aan hand aangekom, duidelik baie lief vir mekaar.”
Geniet geurige boeretroos met Pa Wessel se koffiesak
Hierdie koffiesak-koffiefilter is perfek vir gebruik by die huis, wanneer jy reis of selfs ʼn heerlike pot koffie op die kampvuur.
As ’n ma haar dogters leer
Elke moederhart wens dat haar dogters gelukkig sal wees. Die Skrif gee op verskeie plekke praktiese wenke en wonderlike voorbeelde om ons te help in hierdie opvoedingsproses. Om egter altyd reg op te tree en altyd die regte antwoord te ken is nie so maklik nie.
Willie Strauss is Cullinan se eie diamant
Willie Strauss skitter as televisiepersoonlikheid, akteur, sanger, liedjieskrywer en koskenner voor mense. Elke optrede is ʼn uit-die-hart-poging.
Waar regering erfenis faal, wys gemeenskap hul staal
“Al het ons die mees progressiewe wetgewing ter wêreld, is die uitvoering daarvan gebrekkig en die inhoud dikwels onbekend aan regslui en erfenisowerhede.”
Video: Jong musiekgenie maak plan vir eie klavier
Op sesjarige ouderdom het Jason Haas homself ingewikkelde musiekstukke op gehoor geleer speel. Dit is eers onlangs dat hy geleer het om bladmusiek te lees.
‘Rol self moue op’ is boodskap aan gemeenskappe
“Ons daag egter mense uit om nie te wag nie en eerder self in te spring en sommer net die klein stukkie voor hulle eie sakeondernemings of huise skoon te maak.”
Hollywood wink, maar Klein Kwagga bly nederige plaaskind
Al gaan hy nou op die Amerikaanse sanger Kelly Clarkson se geselsprogram wees, is Klein Kwagga se gesin vasberade om hul sewejarige se voetjies plat op die grond te hou.
Maroela Media se splinternuwe resepteboek: Huis-huis, ʼn resep vir elke vertrek
Meer as 100 watertand-resepte is by dié boek ingesluit. Dit is die ideale geskenk vir jouself, jou ma, jou oom, die bure, pasgetroudes, jongmense wat vir die eerste keer vir hulself moet sorg en enigiemand wat graag in die kombuis woeker.
Valentynsdag: Dié leser wen ’n romantiese naweek vir twee in Limpopo
ʼn Gelukkig Maroela-leser het in aanmerking gekom vir ʼn spesiale naweek vir twee by Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm in die Vaalwater-distrik.