Die vertoning getiteld “Vuurbees” word bestempel as ʼn skeppende verkenningstog en pleit-item vir omgewingsbewaring.
SANParke bied gratis toegang tot hierdie parke
Besoekers kry van 22 tot 26 November heeldag gratis toegang tot uitgesoekte nasionale parke.
Talle vroue gehelp met wolborsprosteses
Oktober is borskankermaand en om bewusmaking daarvoor te skep, het Helpende Hand vandeesweek begin om al die gebreide boesems, altesaam 1 421 enkeles, na Kansa se kantore landwyd te versprei.
Ek wil ’n hemp vir Kersfees hê
Bederf jou geliefdes hierdie jaar met die mooiste T-hemde uit Maroela se aanlyn winkel, Die Koöperasie.
‘rooi rose’ binnekort weer op die rak!
“Ons kan nie wag vir die nuwe ‘rooi rose’ nie. Ons het die tydskrif so gemis!”
Karoo juig ná lawende reën
“Dis asof jou liggaam, siel en gees afgewas word.”
Meisies baat by eerste HelpHetta-toer
“Ons wou woord by daad voeg en regtig die meisies in al hierdie behoeftes ondersteun. Ons wou bydra tot die holistiese ontwikkeling van ons skoolgaande meisies.”
Koos du Plessis postuum vereer
“Hy het tydlose musiek geskryf wat oor dekades en generasies steeds met mense se harte praat.”
SA polisieman internasionaal vereer
“Ek het maar net my job gedoen en die toekenning het nou so aan die einde van my loopbaan in my skoot geval.”
Foto’s: Maroela Media vier 10 jaar
Vandag kon Maroela Media, wat op 29 Julie 2011 by die Voortrekkermonument in Pretoria bekendgestel is, weer op dié einste plek feesvier.
Onderwyser-gesin van Utrecht wen skoolgeld
Jy kan, soos die Fuhri-gesin van Utrecht, die volgende Kop-in-die-wolke-wenner wees.
Duisend hoeras vir ‘Ontbytsake’
Met honderde gaste wat Dawie Roodt al verras, vermaak en beïndruk het, is dit moeilik om enkeles uit te sonder.
Gr. 11’s en 12’s, hier is ’n eksklusiewe bosveldkamp net vir julle
Berchtesgaden Game Ranch and Lifestyle Farm bied twee afsonderlike, unieke kampe gedurende die komende Desembervakansie vir gr. 11- en 12-leerders aan.
Uitdaging op uitdaging vir ma en gestremde dogter
Wanneer ʼn mens jou kinders alleen moet grootmaak ná ʼn egskeiding of die dood van ʼn eggenoot, is jou lewe as ouer geweldig uitdagend – fisiek en emosioneel word jy op talle vlakke uitgedaag.
Negejarige prof in SA vereer
Soborno Isaac Bari het glo op net ses maande oud begin vol sinne praat en teen twee jaar oud kon hy wiskundige en wetenskaplike probleme oplos.
Foto’s: Boer skenk waardevolle ossewa aan monument
Die ossewa is byna ʼn eeu gelede gebou en sou die boer duisende rande in die sak bring as hy dit verkoop het.
UP se regsprogram beste in Afrika
Die topdrie universiteite in Afrika is almal Suid-Afrikaanse instellings.
Organisasies gee helpende hand aan oud-weermaglede
“Ons glo dat militêre veterane erken moet word vir die bydrae wat hulle in die RSA se ontwikkeling gelewer het, manne en vroue wat opgeoffer het en ʼn prys betaal het.”
McGregor skud vere reg vir gedigtefees
Gedigte in McGregor is ʼn hoogtepunt op dié provinsie se feeskalender met digters en poësieliefhebbers wat van heinde en ver hierheen reis.
Kersfeesgeskenke vir iemand wat al alles het
Begin jy al kopkrap oor Kersgeskenke – veral vir daai mense in die familie of jou vriendekring wat alles het? Hier is goeie nuus! Kom kry unieke geskenke in ons aanlyn winkel, Die Koöperasie, en wys jou liefde vir ons taal!