Bykans sewe jaar ná die raaiselagtige moord op Ben van der Westhuizen (24) van Vryheid is daar opnuut hoop dat ’n deurbraak binnekort sal kom nadat ’n nuwe ondersoekbeampte die saak begin ondersoek het.
Verlengde inperking ‘laaste poging om staatskoffers te plunder’
Ten spyte van toenemende oproepe dat die regering die afsonderingsregulasies wat in reaksie op die Covid-19-pandemie ingestel is heeltemal ophef, is die ramptoestand met nog ʼn maand tot 15 Oktober verleng.
ANC se Zim-vlug: Cyril eis antwoorde binne 48 uur
Talle partye en organisasies eis dat Ramaphosa, as opperbevelvoerder van die weermag, moet verduidelik waarom die ANC-afvaardiging op die vlug was.
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, sterftes aangemeld
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het laat Vrydagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Foto’s: Wêreld se hoogste sjokoladefontein onthul
Die Switserse sjokoladevervaardiger Lindt het die wêreld se hoogste sjokoladefontein onthul by sy splinternuwe “Home of Chocolate”. Die wêreld se grootste Lindt-sjokoladewinkel word ook hier gehuisves.
Man in hof vir moord op pa
ʼn 21-jarige man het Vrydag in die Bloemhof-landdroshof in Noordwes verskyn in verband met die moord op sy pa en die verkragting van ‘n minderjarige familielid.
Mabuza verwelkom vordering met noodkragopwekking
Die Eskom-taakspan, onder leiding van adj.pres. David Mabuza, het Vrydag vergader om die kragreus se vordering met sy talle uitdagings te bespreek.
Eksekuteur vas oor ‘boedelbedrog’
ʼn Eksekuteur is vir beweerde boedelbedrog van R1,2 miljoen in hegtenis geneem.
Geen beurtkrag die naweek verwag
Volgens Eskom bly die kragnetwerk egter steeds onder druk en kan beurtkrag weer op kort kennisgewing ingestel word indien daar enige verdere onbeplande onderbrekings is.
Clicks moet ook aan MRK, departement verduidelik
Clicks moes hom die afgelope week ook voor die Menseregtekommissie en die minister van kleinsakeontwikkeling verduidelik oor die advertensie wat tot ‘n herrie en betogings deur die EFF gelei het.
Twee dood ná skietgeveg met polisie
Twee verdagtes is doodgeskiet nadat die polisie planne om ‘n rooftog uit te voer in die wiele gery het.
Foto’s: Peperduur voertuig uit kanaal in Kaapstad gehaal
Daar word vermoed dat die bestuurder onder die invloed van alkohol bestuur het.
Man in hof ná hy kind glo probeer gryp
Die voorval het intussen heelwat bespiegeling uitgelok.
Die wêreld in foto’s – 11 September 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie het duisende vlugtelinge ʼn derde nag op straat op die Griekse eiland Lesbos deurgebring ná brande by ʼn vlugtelingkamp hulle haweloos gelaat het.
Video: Chaos toe man kind probeer gryp
“Dit was gek.”
Nuuskommentaar: Kapitalisme volg kultuur
ʼn Mens het hierdie soort optrede van die EFF verwag, maar het gehoop dat korporatiewe Suid-Afrika ten minste meer van ʼn ruggraat sou hê.
Rusland wil by wees met Navalny-ondersoek
Die owerhede in Rusland weier glo volstrek om ʼn kriminele saak in verband met die Navalny-geval aanhangig te maak aangesien hy glo “nié vergiftig” is nie.
Eienaar se appèl van hand gewys ná honde man gryp
Die drie honde het Cloete sonder rede of waarskuwing gegryp en tot so ʼn mate verskeur dat bure wat hom te hulp gesnel het, aanvanklik gedink het hy is dood.
Ondersoek ná man glo in aanhouding sterf
Die polisie se teenbende-eenheid het die man glo in hegtenis geneem waarna hulle later die vrou by wie hy loseer het ingelig het dat hy dood is.
Motorfietsryer skiet man by restaurant in Gordonsbaai
In die video kan gesien word hoe die motorfietsryer doelgerig na die man toe stap en hom in die kop skiet.