Hy voer aan dat die stad verskeie oplossings probeer vind om die uitwerking van brande op die gemeenskap te verminder, maar dat talle inwoners weerstand bied.
Onthul: Só lyk ʼn transitorower; die fyn beplanning agter dié rooftogte
ʼn Omvattende studie oor kontant-in-transitorooftogte (KIT) het bevind dat die polisie nie oor die intelligensievermoë beskik om dié soort misdaad suksesvol te voorkom of te ondersoek nie.
Die Wes-Kaap blom soos 14 jaar gelede
“Dit is ’n kaleidoskoop van kleur wat ontplof het, asof God sy saadpot oor die hele Namakwaland uitgegiet het.”
Deurbraak ná moord op ma, dogter
Lizette en haar ma se liggame is Donderdagaand laat in hul motor buitekant Polokwane gevind.
Agtjarige seun skok dood
“Die seun is na ʼn hospitaal geneem, maar is kort daarna dood verklaar.”
Hoekom het Ramaphosa nog nie opgetree teen De Lille?
“Haar optrede bewys dat sy nie haar amp waardig is nie. Dit is tyd dat sy moet gaan.”
Derde verdagte vas oor gesteelde treinspore
Die verdagte is ʼn werknemer van ʼn bekende afvalbestuur- en skrootmetaalonderneming in Mpumalanga.
Twee jong mans verdrink
“Hulle is na die strand gebring waar paramedici hulle onmiddellik begin behandel het.”
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Tot dusver het meer as 570 000 mense reeds van die virus herstel.
Drie vas wat met ietermago betrap is
“Die inhegtenisnemings is gemaak nadat ʼn wenk ontvang is van ʼn lid van ʼn niewinsgewende organisasie wat hom toespits op die bekamping van onwettige handel in wild en bedreigde spesies.”
Polisieman tronk toe ná hy omkoopgeld vra
ʼn Polisiesersant van Limpopo is tot tronkstraf gevonnis vir korrupsie nadat hy omkoopgeld geëis het om ʼn ondersoek te laat ontspoor.
Driejarige verdrink in meer in Pretoria
“Die seuntjie was reeds uit die water gehaal en gesinslede en ʼn dokter het toe met mond-tot-mond-asemhaling begin.”
Sontorings se impak op voëls bekyk
Meer as 320 beseerde of dooie voëls van 34 verskillende spesies is in die groter terrein gevind.
Polisiestasie van wapens, geld beroof
Drie verdagtes het om 00:39 die polisiestasie binnegegaan en vuurwapens op twee beamptes gerig.
Internasionale handel in renosterhoring steeds verbode
ʼn Hoëvlakpaneel is besig om onder meer beleid- en praktykaangeleenthede oor handel, teling, jag en hantering van renosters in Suid-Afrika te hersien
Foto’s: Gemeenskap ruk op ná moord op ma, dogter
“Hulle was bekende gesigte hier in Polokwane en die gemeenskap is geruk toe dit bekend geword het dat hul liggame gevind is.”
Ietermago-kleintjie ‘vry gebore’ ná ma se redding
Navorsers en veeartse sien selde dragtige ietermago’s en daar is bitter min navorsing of inligting oor die ontwikkeling van ʼn ietermago-fetus.
Kommer oor skade, misdaad by tydelike Pta-skuiling
ʼn Groot hoeveelheid koperkabels en gereedskap wat vir dié soort misdaad en huisbraak gebruik word, sowel as dwelms, is tydens ʼn klopjag tussen die besittings van die haweloses gevind.
Drie vas ná aktrise se skietdood
Die aktrise is op 3 September in ʼn huis in Evander in Mpumalanga geskiet en het twee dae later in ʼn hospitaal aan haar beserings beswyk.
Foto’s: Só herdenk VSA 9/11-aanvalle
“Amerika sal altyd uitstyg, regop staan en terugveg.”