Die polisie ondersoek sake van moord, poging tot moord en sakeroof.
Agri SA verwelkom hoëvlak-veroordeling van plaasaanvalle
“Die toets gaan uiteindelik wees of die regering ferm gaan optree en bestaande beleid en die landelike veiligheidsplan ten volle in werking gaan stel om plaasaanvalle te stuit.”
Eldoradopark: Derde polisieman glo ‘aandadig’ aan jong seun se skietdood
’n Derde beskuldigde in die moord op Nathaniel Julies het vanoggend in die hof verskyn.
Oorlewende sê skip met 43 mense, duisende beeste het gesink
Die skip het vroeg Woensdag ’n noodoproep uitgestuur te midde van stormagtige weer in die omgewing weens tifoon Maysak.
Parlement vra hof moet aansoek oor ramptoestand skrap
Die Helen Suzman-stigting sit Woensdag sy regstryd voort om die parlement en uitvoerende gesag te dwing om hul magte terug te neem van Nkosazana Dlamini-Zuma.
Afsondering knou munisipaliteite se inkomste
Gautengse munisipaliteite is reeds meer as R9 miljard tydens die afsonderingstydperk kwyt.
Mthethwa sê hy gaan nie teen spelers optree
Mthethwa is in die parlement gepols oor sy reaksie op die spelers wat nie die knie vir BLM gebuig het nie asook waarom daar soveel druk op sportverenigings geplaas word om te transformeer.
Onnies, skoolhoof vas wat glo lyfstraf toedien
Vier leerders beweer hulle is by die skool aangerand.
SA se bloubessiemark blom
Suid-Afrika se bloubessiebedryf sien vanjaar uit na die grootste seisoen nog.
Ongeluk kelder amper seun se boksdroom
“Die feit dat my seun leef, is ’n wonderwerk en sover het ons nog net genade van die Here gekry.”
Russiese opposisieleier met ‘senumiddel’ vergiftig
Dit is dieselfde tipe senumiddel uit die Sowjet-era wat gebruik is in ’n aanval op ’n voormalige Russiese spioen in 2018.
OG-verslag wys regering laat alle boere in steek – VF Plus
Die ouditeur-generaal het bevind daar was onvoldoende rekordhouding oor begunstigdes en ʼn onregverdige proses is gevolg om op verskaffers wat koopbewyse sou delg, te besluit.
Deurbraak ná moord op egpaar
Die egpaar is die afgelope naweek in hul kafee in Christiana in Noordwes vermoor.
Comair vlieg dalk in Desember weer
Die sukkelende redery se werksmag sal van 2 200 tot 1 800 verminder word.
Twee in hof op honderde aanklagte van diefstal, bedrog
Die beweerde bedrogspul het in Komatipoort plaasgevind.
Drie vas wat bejaarde man ontvoer, aanhou
Hulle het die man aangehou terwyl hulle geld uit sy bankrekening onttrek het.
Untu verwelkom Mbalula se besluit om nie teen uitspraak te appelleer
Untu sê deur nie teen die uitspraak te appelleer nie, tree die minister met omsigtigheid op om nie meer van belastingbetalers se geld op regskoste te mors nie.
Normandien-plaasmoorde: Cele besoek familie
Cele het boere beloof hulpbronne sal na spesifieke gebiede verskuif word om veiligheid daar te verbeter.
Covid-19-statistieke: Herstelkoers steeds op 87%
Meer as 3,7 miljoen mense is reeds vir die virus getoets.
Beurtkrag: Fase 4 duur Donderdag voort
Die situasie sal na verwagting vir die res van die week voortduur.