“Ons bly steeds in ʼn regstaat. Selfs in ʼn krisistyd moet jy prosedures volg.”
Covid-19: Taxi’s mag vol wees mits passasiers maskers dra
Mbalula sê openbare vervoer is die grootste verspreider van die virus.
Gedeelde kontak: Ouers in duister
’n Geskeide pa van Pretoria het sy misnoeë te kenne gegee oor dié regulasie wat verhoed dat hy sy kinders vir die volgende drie weke nie kan sien nie.
Só lyk Jan Taks se voorlopige syfers
Die SAID se grootste bron van belastinginkomste is individue.
Die wêreld in foto’s – 1 April 2020
Só benut inwoners van Spanje dié tydperk van afsondering.
Ma en dogter sterf ná kankerstryd: ‘Hulle was só sterk’
“My ma en my sussie was ʼn inspirasie vir talle mense, oud en jonk.”
Afsondering: Bepaalde verhoorafwagtendes tydelik vrygelaat
Luidens die regulasie moet hulle vrygelaat word met die opdrag om op ’n spesifieke latere datum in die hof te verskyn.
Die wêreld en Covid-19: So lyk gevalle, sterftes
Talle lande het reeds algehele landswye afsondering ingestel. Bedrywighede in die VSA, die episentrum van die virus, gaan egter plek-plek voort.
Covid-19-samevatting: VF Plus-leier laat hom toets
Die eerste repatriasievlug het intussen Woensdagoggend vanaf OR Tambo-lughawe na Brasilië vertrek.
Bekroonde SA navorser sterf weens Covid-19-komplikasies
“Die afsterwe van prof. Ramjee is ’n groot slag vir die hele gesondheidsorgsektor.”
Nuuskommentaar: Versigtig met kuberkeuses wat ʼn fopnuus-virtuele wêreld skep
Die kuberruim speel nou met die inperking ’n baie belangrike rol om sekere funksies te vervul, onder andere om die kerk na die mense te bring.
Covid-19: Só moet gesigsmaskers aangewend word
Daar is tans ʼn dringende oproep om beskermende toerusting aan veral staatshospitale en klinieke beskikbaar te stel.
‘Groot Griep-geskiedenis bevat riglyne vir Covid-19-plan’
Voeding is ʼn groot probleem, sê Ligthelm. In 1918 was sopkombuise en voedingstreine die redding, in 2020 kan iets soos aanlynaankope en aflewering deur groot kruidenierswinkels dalk die oplossing wees, meen hy.
Afsondering: Menigte WVF-eise weens Covid-19 verwag
Só kan jy ʼn eis by die werkloosheidsversekeringsfonds indien.
Covid-19: Stad Kaapstad voorspel groot finansiële verlies
Die Stad Kaapstad doen ’n beroep op inwoners om hul munisipale rekeninge te vereffen te midde van die Covid-19-pandemie.
Covid-19: Studie wys paniekaankope veroorsaak tekorte
Handontsmettingsmiddels, vars produkte, medisyne en toiletpapier is bo-aan die paniek-inkopielys.
Bloem-dieretuin sluit finaal
Die DBV het altesaam 5 000 km afgelê om die 150 diere by hul nuwe tuistes te kry.
Covid-19: Maskers vir ‘siekes, gesondheidswerkers’
Die WGO het benadruk dat maskers nié beskerming teen Covid-19 bied nie.
1-jarige kritiek ná hy in swembad beland
Die voorval het op ʼn landgoed in Centurion gebeur.
Covid-19-samevatting: Meer duidelikheid oor 10 000 veldwerkers
Intussen is die departement van gesondheid dringend op soek na die passasiers wat op twee vaarte van die MSC Orchestra was.