Tersiêre instellings kan selfs langer gesluit bly indien verspreiding van die virus nog nie onder beheer is nie.
Wes-Kaapse tiener ná kerk vermoor
Carly Isaacs het die betrokke oggend by die aangedoen om haar kerkkleed vir ’n latere kerkdiens te kry.
Duisende grondeise nog uitstaande
Een van die faktore wat bydra tot die stadige pas is die opdraande stryd om staatsgrond aan ʼn nuwe eienaar oor te dra.
Stryd tussen regter-president, adjunk sleep voort
Die twee senior regters het oor-en-weer-beskuldigings teen mekaar gemaak wat nou al ʼn geruime tyd voortsleep.
Die wêreld in foto’s – 17 Maart 2020
Só lyk New York nadat die virus burgers sowel as besoekers afgeskrik het.
2 wetstoepassers Dinsdag afsonderlik vermoor
In die een geval het ʼn taxibestuurder glo ʼn verkeersbeampte op pad na die polisiestasie doodgeskiet.
Tientalle skole bid vir koronavirus
“Ons het gebid vir ons skole, ons land en die res van die wêreld.”
Limpopo-polisieman skuldig aan korrupsie
Mafa het glo bedrieglike dokumente vir gesteelde goedere gereël.
Covid-19: Hoe gemaak wanneer skole sluit?
Ouers kan van opvoedkundige aanlynplatforms en apps gebruik maak om kleuters en kinders akademies te stimuleer.
JBM Hertzog se oorskot moontlik vermis ná grafskending
Die boewe het oënskynlik ʼn graafmasjien gebruik om die graf oop te stoot.
Covid-19: Ouer toets positief by Wes-Kaapse skool
Nog gevalle van Covid-19 is intussen in die Wes-Kaap aangemeld.
Covid-19: Toegang tot hooggeregshowe beperk
Regsverteenwoordigers is gevra om nie regters in hul kamers te besoek en geen regter sal met ʼn regsverteenwoordiger blad skud nie.
Leeu wat geskiet is, het dalk TB gehad
Die leeu het glo self die hek na die kamp oopgedwing.
Covid-19: Droomvaart word ʼn nagmerrie
Die groep kon nie by die Kanariese Eilande afklim nie en Spanje het ook nou sy hawens weens die uitbreek van die koronavirus gesluit.
Glebelands-huurmoordenaars: Terug na hostel, maar in boeie
Die Glebelands Agt keer Dinsdag terug na die hostel waar hulle ʼn skrikbewind gevoer het – maar dié keer in boeie en onder streng bewaking.
Nuuskommentaar: Maak Covid-19 van demokratiese lande polisiestate?
Trouens, daar is reeds verskeie artikels wêreldwyd gepubliseer om op die gevare te wys van gedwonge sosiale isolasie (desosialisering) wat die beperkings teweeg gaan bring.
Meisie oorleef wonderbaarlik na weerlig haar tref
Toe Tessa se ouers op haar afgekom het, was sy eintlik maar dood.
11-jarige vermis
Die meisie het ’n pienk T-hemp en ʼn grys rompie aangehad ten tyde van haar verdwyning.
Koronavirus: SA se nasionale parke bly oop
SANParke het aangekondig dat al sy parke ondanks die uitbreking van Covid-19 sal oop bly, maar dat sekere ingang- en uitgangspunte by grense gesluit sal wees.
NWU vervroeg ook reses
Die Noordwes-Universiteit het intussen besluit om sy reses te vervroeg nadat akademiese aktiwiteite aanvanklik Maandag voortgegaan het.