“Malema en Ndlozi sal nie op die lang duur geregtigheid vryspring nie.”
Polisiewaghond skors verskeie hoës
Dissiplinêre verhore moet nou binne 60 dae vir die betrokke amptenare gehou word.
Tienjarige verdrink in dam
Polisieduikers is Maandag ontbied nadat ’n kind in ʼn dam in die Oos-Kaap in die moeilikheid beland het.
Covid-19: Reinigingsmiddels vlieg van rakke
Die koronavirus het toerisme in Afrika ook ’n lelike knou toegedien.
‘Hof red waar politiek misluk’ – regskenners
Howe is die noodwendige toevlug wanneer die politiek onderpresteer.
Nuuskommentaar: Virusse en olie, paniek en angs
Die uitbreking van Covid-19 word egter nou as een van die hoofredes beskou dat beurse wêreldwyd oornag duiselingwekkend getuimel het, en die olieprys laer is as baie lande se produksiekoste.
Vier verkool in gru-botsing naby Mosselbaai
Nooddienswerkers was ure lank op die toneel.
TLU SA oorweeg belastingboikot
Ons is verbaas oor hoe die waarde van eiendomme, spesifiek in die landbousektor, tot dubbel die huidige waarde aangepas word.
Kaapstad sny Prasa se water af
Die spoorwegagentskap skuld ongeveer R98 miljoen aan water en elektrisiteit.
Skool gesluit weens koronavirus dán weer oop
Intussen is ʼn vrou in Klerksdorp gehospitaliseer nadat sy simptome van Covid-19 getoon het.
Kaapse damvlakke daal steeds
Kaapse damvlakke daal steeds en het die afgelope week met 1,7% gedaal tot 62,6%.
Malema, Ndlozi verskyn Dinsdag in hof
Malema en Ndlozi word vervolg vir die beweerde aanranding van ’n SAPD-kolonel tydens Winnie Mandela se begrafnis.
Só lyk kanse op beurtkrag Dinsdag
Fase 2-beurtkrag sal van Dinsdagoggend 09:00 toegepas word.
Solidariteit behaal oorwinning teen vals klagte van rassisme
ʼn Lid is verlede jaar onregmatig sonder betaling geskors na ʼn vals klagte van rassisme teen haar gelê is.
SAL wil tot helfte van sy werksmag aflê
Die SAL meen om ’n kommersieel lewensvatbare onderneming te bou sal hy sy vloot van 48 vliegtuie tot 19 moet afskaal en die roetes wat hy tans vlieg drasties moet verminder.
Khayelitsha-skietery eis 7de slagoffer; een verdagte vas
ʼn Twee-en-dertigjarige man is Maandag in hegtenis geneem in verband met die Khayelitsha-skietery waar ʼn groep mans Sondag in die vroeë oggendure by ʼn huis…
Medelye ná skietery by rugbyklub
ʼn Klant én ʼn gewapende rower is dood in die skietery in Pongola, maar die rowers het oënskynlik met bykans leë hande gevlug.
Die wêreld in foto’s – 9 Maart 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Nóg vier mense toets positief vir Covid-19 in SA
Dit bring die getal bevestigde gevalle in Suid-Afrika op sewe te staan.
Video: Taxidrywer vas ná voorval met moersleutel
’n Video van die voorval word sedertdien wyd op sosiale media versprei.