Toe bel ʼn polisiebeampte later die dag met die ondenkbare nuus dat daar wel die vorige dag ʼn voorval op die snelweg plaasgevind het.
SOS verwelkom plan om standaard van laerskole te meet
Makhura het Maandag tydens sy provinsiale rede gesê hy het reeds aan Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, opdrag gegee om onmiddellik die nasionale geïntegreerde assesseringsraamwerk in te stel. Die laerskole se uitslae sal bekendgemaak word nadat die assessering afgelê is.
Die wêreld in foto’s – 2 Julie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Wagte in hof ná transitorooftog
Die veiligheidswagte het beweer dat twee rowers petrol oor die Fidelity-voertuig uitgegooi en gedreig het om dit aan die brand te steek indien hulle nie uit die voertuig klim nie.
Safricom stel nuwe tydelike hoof aan
Michael Joseph was voorheen ook die uitvoerende hoof van dié telekommunikasiereus en is tans die voorsitter van Kenya Airways.
Skade aan spoorstawe rede hoekom trein ontspoor
Slegs een trein op ʼn slag kan intussen tussen die Germiston-sentraal-stasie en die Oos-Rand-stasie ry.
Man dood langs motor aangetref
Paramedici het die man se liggaam langs sy motor langs die pad aangetref.
Jason Rohde mag appelleer teen skuldigbevinding, vonnis
Sy aansoek om teen sy skuldigbevinding en vonnis te appelleer, is in die appèlhof toegestaan.
Nico Bezuidenhout terug as hoof van Mango
Bezuidenhout het in 2016 by Mango bedank om by Fastjet aan te sluit.
Man gevonnis vir wrede moord op baba
Die baba is by die Worcester-hospitaal opgeneem nadat hy kwansuis van ’n bed afgeval het. Hy is daar breindood verklaar.
Liggaam tuimel uit vliegtuig naby lughawe
“Die eienaar [van die huis] het die polisie gebel en die polisie het die vlugradar na KQ Vlug 100 nagespoor.”
VF Plus sê GP-premier het baie beloftes, min planne
“Die VF Plus is egter bevrees dat hy nie een van die mikpunte sal behaal nie omdat hy omring is met onbevoegde mense wat meer in politiek belangstel as om die publiek te dien,” het adv. Anton Alberts, die VF Plus se lid van die provinsiale wetgewer, gesê.
Nuuskommentaar: Wie regeer nou eintlik?
Gaan daar ’n stadium kom waar pres. Cyril Ramaphosa nié minstens soms sal moet skietgee aan eise van sy opponente nie om sy posisie as president in stand te kan hou nie? Of moet aanvaar word dat sy bewind afhang van die mate waarin kwaadaardige belange en beleidsrigtings geakkommodeer moet word om nie onsagkens die slagoffer van die Zumas en Magashules van ons tyd te word nie?
Trein ontspoor vroegoggend naby Boksburg
Die trein was onderweg na Springs toe dit omstreeks 04:20 by die Angelo-treinstasie ontspoor het.
2-jarige dood ná sy in krokodilkamp beland
Die peuter se ouers teel met die krokodille op hul plaas vir hul vleis en leer.
Ramaphosa gooi wal oor stappe teen Gordhan
Mkhwebane het gesê Ramaphosa moet dissiplinêre stappe teen Gordhan doen omdat hy nie die beginsels van behoorlike staatsadministrasie, soos in die Grondwet vervat, gehandhaaf het nie.
Rampbestuur gereed vir naderende kouefront
“Ontwrigting kan by klein hawes verwag word. Strandaktiwiteite soos swem en visvang word nie aanbeveel nie.”
Motor met lyk binne gekaap
“Die bestuurder beweer hy het stilgehou en uitgeklim om ’n nood te verlig toe die boosdoeners op hom toegesak het.”
Polisie krap kop oor gru-ontdekking
Byna ses maande later is die polisie nog geensins nader aan antwoorde nie.
Nuwe hoof aangestel vir Agri Limpopo
AgriSA het Maandag die aanstelling van Deidre Carter as die nuwe uitvoerende hoof van Agri Limpopo verwelkom.