Pillay sê hy steun Gordhan se hofaansoek, maar dat hy ook sy eie gaan bring, omdat Mkhwebane hom by wangedrag, wanbestuur en misdadigheid betrek.
Nuuskommentaar: As (Zuma se) danspassies systappies word
As oudpres. Jacob Zuma se eerste dag van getuienis voor die Zondo-kommissie ’n aanduiding is van wat die res van die week gaan gebeur, wag daar ’n fassinerende verloop.
Oudsokkerspeler Marc Batchelor vermoor
Die motief vir die aanval is in dié stadium nog onbekend.
160 in hospitaal ná chemiese stof by skool
Dit is in dié stadium steeds onbekend presies wát die stof was. Dit vorm deel van die polisieondersoek.
Vier vermeende stropers in Kaapstad vas
Hulle word aangekla ingevolge die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur en Biodiversiteit (Nemba).
OVK volhard in besluit om BLF te deregisteer
Die kommissie het aanvanklik sy besluit verdedig om die BLF se aansoek om registrasie as politieke party in 2016 te aanvaar.
Kaapstad se waterverbruik miljoene liters meer in 1 week
Hoewel damvlakke die afgelope week weens reën herstel het, maan die Stad Kapenaars om water spaarsamig te verbruik.
Karoo-boer skiet glo drie betogers
Dít volg nadat ontstoke betogers van Uniondale vanaf vroegoggend op die N9-snelweg asook R339 buite die dorp amok gemaak het.
6 swaar gestraf vir plaasmoord
Altesaam agt verdagtes is destyds in hegtenis geneem nadat ʼn groep mans in April 2016 op die plaas in die Swart Umfolozi-distrik naby Gluckstadt toegeslaan het.
Druk laai op om ambassadeur te herroep
Koloane was destyds Suid-Afrika se hoof van protokol en dit is hy wat aangedring het dat die vliegtuig daar land, al was dit onwettig.
Verhoorafwagtende dien klag teen bewaarders in ná ‘aanranding’
Haar seun is glo al verlede Sondag, in die vroeë oggendure, aangerand. Sy het eers Dinsdag daarvan te hore gekom.
Richard Wood: Verhoordatum eindelik bekend
“Ons weet nie hoekom hulle gedoen het wat hulle gedoen het nie. Ons weet nie hoekom hulle hom daar gelos en nie gehelp het nie.”
Zuma praat oor Guptas voor kommissie
“Ek het nooit iets onwettigs saam met hulle gedoen nie, ons was net vriende.”
Stryd tussen Gordhan en OB raak vuil
Die stryd tussen die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, en die Openbare Beskermer (OB), adv. Busisiwe Mkhwebane, ontwikkel in ʼn vuil oorlog wat minstens een, en miskien albei van hulle, hul pos gaan kos.
Brandstofprys: Só lyk verwagting nou
Volgens die AA is die prys teen die middel van die maand gewoonlik ʼn goeie aanduiding van wat teen die einde van die maand gaan gebeur, hoewel die huidige politieke en ekonomiese aandrywers van die wisselkoers en die olieprys in dié stadium hoogs beweeglik is.
Brakpan-gesinsmoord: ‘Sy sou nooit so iets doen nie’
“Hy het verskriklik gelyk. Hy het gehuil en gebewe.”
Die wêreld in foto’s – 15 Julie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Matiestudent wat val: ‘Ons het dadelik gemene spel vermoed’
“Taylië se hangertjie wat net spoorloos verdwyn het, het rooi ligte laat flikker; dit moes van haar nek afgeruk gewees het.”
Zuma: ‘Daar was pogings om ontslae te raak van my’
Zuma het onder meer getuig dat hy al langer as drie dekades die slagoffer van “sluipmoordpogings” op sy karakter is.
Boer in plaashuis aangeval, hond doodgeskiet
Dit lyk of die aanvallers vir ʼn ruk buite die huis geskuil het, voordat hulle toegeslaan het.