Vir die eerste program van 2024, vat Wiele2Wiele die langpad met Mahindra se Scorpio-N en gesels oor die Suider-Afrika deelnemers in die 2024 Dakar-ren.
Fliekresensie: Kyk sonder inspanning na dié boeiende romkom
Veel vir die oog, wol vir die brein.
Luister: Oudrugbyspeler sê hoe hy ‘Die Brug’ aanpak, wen
“Die maklike uitweg was dalk om te deel. Ek het besluit om die moeilike ding te doen deur te weet: dit is nie waarom ek ingeskryf het nie.”
Geliefde radiopersoonlikheid veg moedig, enduit teen kanker
“Sy het moeite gedoen om ander mense se uitdagings en swaarkry te verstaan en hulle te bemoedig.”
Luister: Al singende wil Robert Bolton lewens red
Dié twee wêrelde is ver verwyder van mekaar af, maar dié sanger is dit eens: om ʼn paramedikus te wees is sy passie en musiek is sy droom.
Resensie: Moordraaisel netjies ontsyfer in donker, boeiende Britse reeks
Russell Tovey se karakter raak betrokke in ʼn moordsaak, maar nog erger, hy trou met die oorlede vrou se suster.
Luister: Lees my kind genoeg?
Leesgewoontes is dikwels iets waaroor ouers kopkrap.
Luister: Stigting wil onderwysers vereer
“Hierdie kompetisie is ʼn geleentheid wat ons vir kinders skep om te sê ‘my Juffrou of Meneer is die beste.’”
Klankgolf 2024: Bemarking- en netwerkgeleentheid
Hier is ‘n geleentheid vir diensverskaffers om deel te wees van Maroela Media se Klankgolf-radioseminaar. Verskillende pakette is beskikbaar.
Luister: Orkes-maestro wat skole laat skitter
“Ek is baie trots op my kinders. Om met jong musikante te werk, is een van die groot vreugdes in my lewe.”
Luister: ‘My geliefde is in ʼn kultus: Wat nou?’
“Dit kan tot vyf jaar neem voordat daardie persoon weer weet wie hy of sy is. Wees sag met hulle.”
Resensie: Trompoppies afgemaai in ‘smulpaap-lekker’ Afrikaanse reeks
Marion Holm, wat groter en wreder met die tong is as meninge draak in ʼn sepie, swaai die septer, en wil sorg dat die trompoppies die beste in daardie spesifieke skool vaar.
Luister: Raad vir angstige gr. 1-ouers
“Tel jou kind op jou skoot, lees ʼn lekker storieboek. Moenie jou kind probeer klanke leer nie – dit is Juffrou se werk. Maak hulle net lus om te wil leer lees.”
Luister: Broers lewer getuienis oor ‘beste jare in kinderhuis’
“Mettertyd het ek begin besef dit is net nog ʼn huis met broers en ʼn huisma en -pa. Toe ek dit besef, het ek geweet dinge gaan oukei wees.”
Tossie Lochner onthou Italië
Die stem is nog onmiskenbaar sy. Die sprankel is steeds daar en op 86-jarige ouderdom is die onthou nog helder.
Luister: Marita se ‘Laaste kans’ ʼn ode aan vriendskap
“Die gulheid waarmee ek met elke besoek in Suid-Afrika ontvang word, laat my opnuut besef waarom ek sal aanhou om in Afrikaans te skryf.”
Luister: Nadine Blom het ‘nuwe liefde’
Nadine Blom gesels met ons in die ateljee oor nuwe musiek, haar liefde vir kinderbediening en passie vir kinder- en tienerbeskerming.
Fliekresensie: Adam Driver, Penelope Cruz ‘briljant’ in Ferrari-fliek
Selfs al hou jy nie van blitssnelle vuurwaens nie, of jy kan nie die gebrul van renmotors verduur nie, tussenin al die lawaaierige drama ontvou die menslike verhaal van die voortgedrewe Ferrari.
Luister: Wanneer moet ek vir my kind begin lees?
“Dit is waarom dit belangrik is om reeds vir jou kind te lees wanneer jy swanger is.”
Luister: Hedendaagse ‘Viking’ help mans met geestesgesondheid
Cobus “die Viking” Visser, het sy lewe daaraan gewy om mense, veral mans, met onder meer geestesgesondheidskwessies te help.