Dié brood se vulsels kan varieer van soet tot sout.
Resep: Botterskorsie-poffertjies met kaneelglaseersel
“As jy die doughnut-balletjies warm wil eet, sprinkel net strooisuiker
en kaneel oor in plaas van die glaseersel.”
Resep: Mielie-en-bierbroodjie
Byt & Buskruit is terug met ʼn tweede seisoen: Kom kyk gratis saam! Loer solank na hierdie lekker resep uit die sesde episode van reeks 2.
Annelien se kombuis: Gerookte paprika-pekans
Soms is sout pekanneute met ’n paar ekstra speserye by die perfekte peuselhappie in die kosblik of tydens ’n geselligheid.
Resep: Blitsige boontjieslaai
ʼn Sonder-sukkel-bykos vir braaivleis.
Resep-video: Gourmet-braaibroodjie
ʼn Deftige kinkel vir ons tradisionele braaibroodjie.
Resep: Groentegebak
Hierdie bykos word die volgende dag ʼn heerlike vegetariese gereg.
Annelien se kombuis: Bevrore brooddeeg
Vir my as werkende mamma is dit belangrik om altyd brooddeeg in my vrieskas te hê, veral omdat dit gesonder is en die brood binne drie ure op die tafel kan wees.
Resep: Gestopte rooibokboud
Byt & Buskruit is terug met ʼn tweede seisoen: Kom kyk gratis saam! Loer solank na hierdie lekker resep uit die eerste episode van reeks 2.
Resep-video: Bierbrood
Dié brood sal jou braai na die volgende vlak neem.
Resep: Deon se spek-en-kaas-potbrood
“Al wat jy nou kort, is ʼn mes, lekker botter en braaivleis.”
Resep: Haloumi-vingers met doopsous
“Glo my, almal gaan jou agterna vra wat die resep vir die doopsous is.”
Resep: Soetpatat-poffertjies
Hierdie resep kom uit Suid-Afrika se eerste plaaslik gepubliseerde Oos-Asiatiese kookboek.
Resep: Koolslaai met slaaisous
Hierdie lekker variasie op ʼn koolslaai is heerlik saam met braaivleis.
Junie is wêreld-avokado-maand
Van souse tot nagereg: Hier is ʼn paar nuwe maniere om avokado’s te gebruik.
Jan Hendrik deel ’n paar braaibroodjie-resepte
Dit sal beslis ook ’n treffer by sy restaurant in Nice wees.
Resep: Ouma Ester se blits-pasteitjiedeeg
Maroela Media-leser Hannah Lake het hierdie resep van haar ouma se pasteitjiedeeg ingestuur.
Resep: Mieliemeel-en-mieliegebak
ʼn Heerlike bygereg vir ʼn braai.
Annelien se kombuis: Aartappelgebak
Annelien Pienaar, voedselwetenskaplike en skrywer van die bekende resepteboek en blog Boerekos met ʼn twist, het navorsing gedoen oor algemene aartappel-kultivars in Suid-Afrika en ’n eenvoudige vergelyking opgetrek om makliker besluite te neem as jy aankope doen.
Resep: Groentepotjie
Heerlike warm huiskos, perfek vir die koue winter!