Elke storie begin ewe ongeloofwaardig, en soos wat oupa verder vertel, en soos wat ek meer navors, kom te voorskyn die feit dat my Vrystaatse oupa en ouma waarlik die pous gesien het. In Lesotho.
Het ek regtig my mediese fonds nodig?
Mediese fondse is kompleks, maak nie saak hoe ons daarna kyk nie, maar dis ook nie heeltemal Grieks nie. Leon-Ben Lamprecht werp lig.
’n Erfenis wat klop soos Jopie Fourie se hart
Op ʼn dag soos vandag waar ons ons erfenis vier, maal soveel gedagtes deur my kop. Ek sien die kappiekommando en ossewaens, die Drommedaris, die Reiger en Goede Hoop. Ek hoor “In die songloed van ons somer, in ons winternag se kou” en hoe Jopie Fourie se Afrikanerhart klop.
Lees bou brûe na kennis
ʼn Struikelblok vir hardoplees in die hedendaagse klaskamer kan die groot aantal kinders in ʼn taalklaskamer wees.
ʼn Slaai met al vyf smake ‘vir my bewende toon’
Hierdie besonderse slaai bevat al vyf smake en sal enige Suid-Afrikaners se lus vir ʼn skaaptjoppie moontlik vir ʼn kort rukkie help blus.
My kind is 10 jaar oud en kan lees, maar hoe nou verder?
Kinders in hierdie fase se leesvaardighede kan verbeter deur op sekere leesstrategieë te fokus.
Haarverlies: ’n Nuwe hoop
Die redes vir haarverlies is amper so kompleks soos die “Star Wars”-heelal.
Kweek ’n liefde vir lees by jou sewejarige
Dit is dus uiters belangrik dat ons as ouers ons kind aan stories blootstel vanaf ʼn jong ouderdom.
Is dit regtig die vernedering werd?
Arnold Geerdts vra ʼn paar moeilike vrae oor die insluiting van swakker spanne by die Wêreldbekertoernooi.
ʼn Venster na ʼn wêreld van verbinding
TikTok het nie net as ʼn katalisator vir kreatiwiteit gedien nie, maar ook as ʼn brug tussen verskillende gemeenskappe, en ʼn lig in ʼn wêreld wat soms te donker voel.
Onse stoere voorvaders se dinge
Ek wonder of een van julle Piet Hein se storie ken?
Maak jou kleuter toegerus vir lees
Die eerste ses tot sewe jaar is die heel belangrikste leertyd in elke mens se lewe en vorm die basis vir alle leer wat later plaasvind.
Kamera, ligte én aksie in Wêreldbeker
Arnold Geerdts lug sy mening oor Nieu-Seeland se nederlaag, Rassie Erasmus se jongste truuk en die gevolg van Eben Etzebeth se skouerbesering.
Differensiasie as onderrigbenadering vir my kind
Differensiasie in die klaskamer kan help dat jou kind se unieke eienskappe uitblink en dat hy of sy tot die beste van hul vermoë presteer.
Kan jy onthou?
Op die vooraand van die Bokke se eerste wedstryd teen Skotland kyk ons terug na van daardie hoendervleis-oomblikke van vorige Wêreldbekers.
Beurtkrag is nie ons enigste energieprobleem nie
Suid-Afrika is een van die grootste sondaars in die wêreld wat die vrylating van koolsuurgas betref weens sy grootskaalse gebruik van steenkool vir die produksie van elektrisiteit.
ʼn Dag van liefdadigheid
Liefdadigheid maak die wêreld ʼn beter plek en dit bied ʼn platform vir ons as gebroke mense om steeds goed te kan wees vir ander.
Ek wens jy kon jou deur Sy oë sien
Ons meet onsself aan ander en skiet dan altyd te kort. Te vet, te lomp, te saai, te dom, te onfiks, te lelik, te vervelig, te asosiaal, te stil, te oud. Maar hoe sou ons reageer as ons onsself deur iemand anders se oë kon sien?
Om werklik geseënd te wees in die tyd van sosiale media
Deur eerlik te wees, rou te wees en eg te wees, gaan jy makliker genees, want jy plak nie jou seerplek heeltyd toe met ʼn prentjie-pleister nie.
Chris Chameleon: Die onafwendbare verbygang
Tyd is, bly, ʼn magtige, voortslepende, meesleurende onafwendbaarheid wat ons nooit kan tem nie. En dan is die beste tydvertraer nie grimering, plastiek-tieties, groen sap of vyftig opstote nie.